Kokerboom-oord.

Kokerboom-oord. Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kokerboom-oord., Retirement and care home, 10 de laan, Kakamas.

01/10/2024

Die volgende pos is beskikbaar by Kokerboom-oord tehuis vir bejaardes:

Kokerboom-oord is ‘n privaat tehuis in Kakamas, wat versorging bied aan 47 inwoners.

INGESKREWE VERPLEEGKUNDIGE (Staf verpleegster)

Die geskikte kandidaat is ‘n emosioneel volwasse persoon, wat noukeurig, analities, onder druk en in span verband kan werk, en verantwoordelikheid kan neem vir die versorging van ons inwoners.
Die suksesvolle kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen:
· Senior sertifikaat
· Ingeskryf wees by SANC as ‘Enrolled nurse’ met geldige raad-kwitansie as bewys.
· Minimum 3 jaar praktiese verpleging ondervinding, met verwysings beskikbaar. Ondervinding in geriatriese verpleging sal in u guns tel.
· Goeie interpersoonlike vaardighede
· Goeie leierskap eienskappe.

U sal rapporteer aan die Bestuurder en aan die Geregistreerde verpleegkundige in bevel.

Vergoeding sal bespreek word in ooreenstemming met kwalifikasies en ondervinding.

Indien u aan die vereistes voldoen, stuur asb u volledige CV na [email protected]. Vir enige verdure navrae, kontak Hannes by ‪(054) 431 0736‬.

Sluitings datum vir aansoeke is 20 Oktober 2024.

Kandidate wat geen terugvoer binne twee weke na bogenoemde sluitingsdatum ontvang het nie, kan hul aansoek as onsuksevol beskou.

Hierdie spesiale wyne gaan by ons wynveiling opgeveil word!Kom ondersteun ons asb, en share met jou vriende.30 OKTOBER 2...
30/09/2021

Hierdie spesiale wyne gaan by ons wynveiling opgeveil word!
Kom ondersteun ons asb, en share met jou vriende.

30 OKTOBER 2021

Address

10 De Laan
Kakamas
8870

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kokerboom-oord. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share