Kouga Funerals Plus Langkloof/Tsitsikamma

Kouga Funerals Plus Langkloof/Tsitsikamma We do Funerals, Cremations, Funeral Policies, Tombstones and Funeral Advice

Word deel van ons Langkloof en Tsitsikamma span en verdien so ń goeie ekstra inkomste.. whatsapp ons vandag nog!!!
22/07/2026

Word deel van ons Langkloof en Tsitsikamma span en verdien so ń goeie ekstra inkomste.. whatsapp ons vandag nog!!!

Ons het Saterdag 4 Julie finaal afskeid geneem van  Leon Pedro te Coldstream Tsitsikamma. Ons innige meegevoel aan sy fa...
05/07/2026

Ons het Saterdag 4 Julie finaal afskeid geneem van Leon Pedro te Coldstream Tsitsikamma. Ons innige meegevoel aan sy familie en die gemeenskap. Rus In Vrede🕊️

Ons het vandag finaal ń merkwaardige vrou Lucinda Mariana Williams gegroet. Ons innige meegevoel aan haar familie, vrien...
04/07/2026

Ons het vandag finaal ń merkwaardige vrou Lucinda Mariana Williams gegroet. Ons innige meegevoel aan haar familie, vriende en Woodlands Tsitsikamma gemeenskap. Rus In Vrede🕊️🌷🕊️

Ons het vandag finaal afskeid geneem van ń merkwaardige vrou Maria Magdalena Mondeka. Haar familie en Tsitsikamma gemeen...
27/06/2026

Ons het vandag finaal afskeid geneem van ń merkwaardige vrou Maria Magdalena Mondeka. Haar familie en Tsitsikamma gemeenskap betreur haar heengaan. Rus In Vrede🕊️🌷🕊️

Today we greeted a much loved young lady Vuyokazi Cynthia Mokoena from Clarkson Tsitsikamma. Gone too soon.. You will be...
20/06/2026

Today we greeted a much loved young lady
Vuyokazi Cynthia Mokoena from Clarkson Tsitsikamma. Gone too soon.. You will be missed.
Rest Peacefully Vuvu🌷🕊️🌷

Ons moes vandag finaal vir Angelique Pieterse groet. Sjoe, hierdie een was moeilik.. Sy was ń Mamma, ń Vrou, Dogter, Sus...
17/06/2026

Ons moes vandag finaal vir Angelique Pieterse groet. Sjoe, hierdie een was moeilik.. Sy was ń Mamma, ń Vrou, Dogter, Suster en Vriendin. Baie sterkte aan Haar man Franco en hul pragtige seuntjie Sian, haar familie en vriende. Mag jul vertroosting in ons Vader vind en mag Hy jul styf vashou deur hierdie moeilike tyd. Rus In Vrede Angie🕊️🌷🕊️

Ons het vandag finaal vir Daniel Johannes Swart gegroet. Die Tsitsikamma en Kareedouw gemeenskap betreur sy heengaan. Ru...
13/06/2026

Ons het vandag finaal vir Daniel Johannes Swart gegroet. Die Tsitsikamma en Kareedouw gemeenskap betreur sy heengaan.
Rus In Vrede🕊️🕯️🕊️

Ons groet vandag ń ware juweel uit die Nooitgedacht en Kareedouw gemeenskap. Sterkte aan haar familie, vriende en gemeen...
06/06/2026

Ons groet vandag ń ware juweel uit die Nooitgedacht en Kareedouw gemeenskap.

Sterkte aan haar familie, vriende en gemeenskap.

Rus In Vrede
Heila Delilah Ferreira🕊️🌷🕊️

Ons het vandag finaal totsiens gesê aan ń legende Vernor KoopmanWerksaam al die jare by Face Adrenalin (die bungee)Die T...
09/05/2026

Ons het vandag finaal totsiens gesê aan ń legende Vernor Koopman

Werksaam al die jare by Face Adrenalin (die bungee)
Die Tsitsikamma gemeenskap en toerisme is ń ware juweel armer.

Sy teraardebestelling te Coldstream Tsitsikamma
Rus In Vrede🕊️

Ons bedien die hele Langkloof en Tsitsikamma
28/04/2026

Ons bedien die hele Langkloof en Tsitsikamma




Address

7 Riebeeck Street
Kareedouw
6400

Telephone

+27718986722

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kouga Funerals Plus Langkloof/Tsitsikamma posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Kouga Funerals Plus Langkloof/Tsitsikamma:

Shortcuts

Share