In Liefdevolle Herinnering aan Adrian Wepener - Brandewyn

In Liefdevolle Herinnering aan Adrian Wepener - Brandewyn 12 February 1999 - 14 June 2021

Aan al die Familie en vriende, 'n Facebook profiel is oopgemaak waar die livestream hierop sal plaas vind.  Dusver is di...
21/06/2021

Aan al die Familie en vriende, 'n Facebook profiel is oopgemaak waar die livestream hierop sal plaas vind. Dusver is die datum van Adrian Wepener - Brandewyn se diens die 26 Junie 2021 om 14h00.

Indien daar enige veranderings is, sal julle op hoogte gehou word hier op die facebook blad.

Familie en vriende is welkom om julle boodskappe op die Wall te los en enige fotos wat julle met Adrian Brandewyn gehad het.

Address

Kimberley

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when In Liefdevolle Herinnering aan Adrian Wepener - Brandewyn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share