05/08/2026
My nail art loopbaan het net begin. Ek was opgewonde oor my nail art... toe word ek gediskwalifiseer. Ek was tot gevra of dit hand geverf was ๐ฅน Maar ! na my hartjie klaar seer was, besef ek hoe groot kompliment dit was ๐
.
En intussen het my werk nog meer verbeter. Die was n hele paar jaar gelede dus deel ek dit vandag met julle.
Hou an met wat jy in jou hart voel. Ek het nie dat dit my afskrik nie ๐