Koster Tuiste vir Bejaardes

Koster Tuiste vir Bejaardes Akkommodasie vir bejaardes wat nie onafhanklik in die gemeenskap kan woon nie. Koster tuiste vir Bejaardes is geopen op 1 November 1984. F.J. Labuschagne. P.J. S.F.

Die verrigtinge het plaas gevind in die Prosch saal. Opening was gedoen deur Ds. Verwelkoming deur Ds. Groenewald. Oorsig van Ontstaansgeskiedenis deur Mnr. J.J.S. Robbertse. Die onthulling van die hoeksteen is om 12h00 deur Sy Edele Mnr. Kotze gedoen. Mnr. L. de Beer (Argitek) oorhandig die sleutel en die gebou kon besigtig word. Die tehuis is 37 jaar oud en ons is dankbaar vir elke jaar wat ons

bestaan. Ons beleef elke dag groot vreugde en hartseer, mense kom en gaan maar die Tehuis bly. In elke hoekie van die Tehuis is daar herinneringe van liefde en verlies. Ons dank God ons Vader vir al Sy liefde en genade, dat Hy ons dra deur alles.

Vandag se Noot-vir-Noot vasvrae, Tannie Ronel 🥂👌
10/09/2026

Vandag se Noot-vir-Noot vasvrae, Tannie Ronel 🥂👌

Baie dankie aan die Uncaged Church Rustenburg vir die lekker Saterdag braai en bingo. Julle beteken so baie vir ons.
05/09/2026

Baie dankie aan die Uncaged Church Rustenburg vir die lekker Saterdag braai en bingo. Julle beteken so baie vir ons.

04/09/2026
Baie dankie aan Kosterskool landsdiens vir al die koekies wat julle ingesamel het vir Koster Tuiste vir Bejaardes. Die i...
27/08/2026

Baie dankie aan Kosterskool landsdiens vir al die koekies wat julle ingesamel het vir Koster Tuiste vir Bejaardes. Die inwoners gaan dit baie geniet saam hulle koffie en tee.

AGS Kerk gee ' n lekker ete vir vrouedag. Names die inwoners van Koster Tuiste vir Bejaardes wil ons sê baie dankie vir ...
27/08/2026

AGS Kerk gee ' n lekker ete vir vrouedag. Names die inwoners van Koster Tuiste vir Bejaardes wil ons sê baie dankie vir al jul liefde en omgee.

Ons reik uit na Goloabone service club.
27/08/2026

Ons reik uit na Goloabone service club.

Address

Malan Str 51
Koster
0348

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koster Tuiste vir Bejaardes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Koster Tuiste vir Bejaardes:

Shortcuts

Share