03/09/2026
π€ DONDERDAGAAND PROGRAM - 6 DAE OM TE GAAN!
π₯ IGNITE & REVIVE GOSPELFEES 2026 π₯
THE CALL GOSPEL SANGKOMPETISIE β FINAAL
ποΈ MC & Boodskap: Janine van Niekerk
BEOORDEELAARS
Jason du Plessis, Stephan van der Westhuizen, Janine van Niekerk, Ilan van Staden en Duane van den Berg
π 18:00 β 18:30
Verwelkoming, Opening & Boodskap
πΆ 18:30 β 21:25 | 12 Finaliste
π 21:45 | Aankondiging van die Wenners
Kom ondersteun ons 12 talentvolle finaliste! Bring jou familie, vriende en bure en geniet βn aand van inspirerende Christelike musiek.
Finaliste van Kroonstad en omliggende dorpe gaan meeding om die gesogte The Call Gospel Sangkompetisie-titel, en ons nooi die hele gemeenskap uit om hulle te kom aanmoedig en ondersteun.
Dit beloof om βn aand vol aanbidding, inspirasie en uitsonderlike Christelike musiek te wees.
π
10 September 2026
π Cell Church, Kroonstad
ποΈ GRATIS TOEGANG
β¨ Kies.
β¨ Verklaar.
β¨ Skyn Jou Lig.