15/06/2026
Kleurherkenning, visuele waarneming, luistervaardighede, konsentrasie en probleemoplossing – alles belangrike boustene vir leer deur spel. 🌈🦁🐘
Wanneer kinders speel en ontdek, ontwikkel hulle soveel meer as wat die oog kan sien. 💛