Lourens stamvaders en nageslagte

Lourens stamvaders en nageslagte Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lourens stamvaders en nageslagte, Genealogist, 14 Sarel Oosthuizen St, Krugersdorp.

Die verhaal van twee Lourens families uit Duitsland wat hulle aan die begin van die agtiende eeu aan die Kaap gevestig het en in die negentiende eeu oor die lengte en breedte van Suid-Afrika versprei het.

Johan Lourens dit was ‘n voorreg vandag om die viering van jou boek oor die geskiedenis van die Lourens families in SA m...
19/10/2019

Johan Lourens dit was ‘n voorreg vandag om die viering van jou boek oor die geskiedenis van die Lourens families in SA met jou te deel📚 Presies 21jr se liefde, passie en toewyding wat jy nou met trots in boekvorm kon omsit👏🏼 Ons sien uit na die opvolgboeke!
Titel: Twee Lourens Families ~ Aan die Kaap, na die Overberg en verder.

30/09/2019
21/09/2019

Johan reis tans na die Overberg waar sy boek oor die Lourens familie bekend gestel gaan word in die baker van die Lourens familie, op 28 September 2019

Twee Lourens FamiliesAan die Kaap, na die Overberg en verder - deur Johan Lourens
21/09/2019

Twee Lourens Families
Aan die Kaap, na die Overberg en verder - deur Johan Lourens

Address

14 Sarel Oosthuizen St
Krugersdorp
1739

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lourens stamvaders en nageslagte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Lourens stamvaders en nageslagte:

Shortcuts

Share

Category