Petra Dieetkundiges Dietitian Petra

Petra Dieetkundiges Dietitian Petra Dietetic- and Lactation consultants

Petra Dietitians & Lactation Consultants are run by Petra Greeff. I focus on diet therapy to help clients to get pregnan...
21/06/2026

Petra Dietitians & Lactation Consultants are run by Petra Greeff. I focus on diet therapy to help clients to get pregnant, experience a healthy pregnancy and breastfeed their babies successfully.

27/05/2026

Evidence suggests a higher maternal intake of choline during pregnancy and lactation supports improved brain development, and neurocognitive function in children.

Vandag ontmoet ek ñ vrou by ñ verjaarsdag "koek-en-tee" en sy het gehoor ek is ñ Dieetkundige. Daar sit ek ewe gesellig ...
23/04/2026

Vandag ontmoet ek ñ vrou by ñ verjaarsdag "koek-en-tee" en sy het gehoor ek is ñ Dieetkundige. Daar sit ek ewe gesellig met ñ stukkie koek voor my. Haar eerste vraag aan my is of ek eet soos wat ek mense vertel hul moet eet.
My eerlike antwoord is toe, "Ja". Eet ek elke dag verfynde koolhodrate, Nee. Ek maak seker ek eet meeste van my maaltye per dag, week maand gesond en per geleentheid eet ek ook ietsie soet en nie so ideaal nie.

Hier is ek tans besig om groente te sny vir aandete, meerderheid vars uit die tuin :)

Goeiemôre.Vir diegene wat my al ontmoet het of ñ konsultasie of meer gehad het sal weet, ek geniet om vrugte en groente ...
13/04/2026

Goeiemôre.
Vir diegene wat my al ontmoet het of ñ konsultasie of meer gehad het sal weet, ek geniet om vrugte en groente in elke dis in te werk.
Kos, die herfs/winter uitgawe het lieflieke resepte om te probeer. Daar is 'n appelkoek resep op bl59 en mens kan sommer die appel met patat ook vervang. Dis ook heerlik as dit afgekoel het (die stysel verander na weerstandige stysel, wat help om die suikervrystelling na die bloed stadiger te maak- beter vir almal insluitende diabete).
Daar is ook ñ pampoenbrood resep wat soos maklik en perfek uitkom. Dit kan ook op die stoom-metode gemaak word. Die sous wat hul voorstel kan maklik weggelaat word sonder om afbreek aan die resep te maak.

Address

Virtual Appointments
Laingsburg
6990

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Petra Dieetkundiges Dietitian Petra posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share