Ruhet Begrafnisdienste

Ruhet Begrafnisdienste Ruhet inactive

“ Ons is 24/7 beskikbaar vir nood – Bel ons enige tyd.”Kantoorure:• Maandag-Vrydag 08:00–16:30 • Saterdag 09:00–12:00• S...
20/10/2025

“ Ons is 24/7 beskikbaar vir nood – Bel ons enige tyd.”

Kantoorure:
• Maandag-Vrydag 08:00–16:30
• Saterdag 09:00–12:00
• Sondag - Kantoor gesluit

Noodnommers:
• 082 209 1964 (Lichtenburg),
• 072 906 0614 (Coligny)

– enige tyd, dag of nag. 

Besoek ons ook by: www.ruhet.net vir meer inligting oor ons dienste.

Laat ons u help om die las te verlig – sodat u kan konsentreer op herinneringe en troos vind in rus.

“Alles – onder een dak by Ruhet Begrafnisdienste.”Het u geweet? By Ruhet hanteer ons nie net die graflegging of kremasie...
20/10/2025

“Alles – onder een dak by Ruhet Begrafnisdienste.”

Het u geweet? By Ruhet hanteer ons nie net die graflegging of kremasie nie, maar bied ook:
• professionele ondersteuning met grafstene en blommerangskikkings
• ontwerp van persoonlike program-pamflette
• opgrawings en vervoer volgens wetlike riglyne
• pastorale berading deur geregistreerde berader Johann van Eden. 

In moeilike tye sorg ons dat u nie alles alleen hoef te bestuur nie – ons neem die reëlings van u skouers, sodat u kan fokus op familie, herinneringe en vrede vind.

Vir meer inligting of ’n gesprek, kontak ons:
072 906 0614 (Coligny tak),
018 632 2417 / 0822091864 (Lichtenburg)

www.ruhet.net

DIE SPAN WAT OMGEEOntmoet vir Johann van Eden, die berader by Ruhet.Die bron van wysheid, vrede en troos wanneer jy dit ...
20/10/2025

DIE SPAN WAT OMGEE

Ontmoet vir Johann van Eden, die berader by Ruhet.

Die bron van wysheid, vrede en troos wanneer jy dit die nodigste het.

DIE SPAN WAT OMGEEOntmoet vir Kate, Ontvangs, Coligny-takSy is die oor wat altyd met geduld en omgee luister.
20/10/2025

DIE SPAN WAT OMGEE

Ontmoet vir Kate,
Ontvangs, Coligny-tak

Sy is die oor wat altyd met geduld en omgee luister.

DIE SPAN WAT OMGEEOntmoet vir Rebecca Mphfafi, Ontvangs, Lichtenburg-takSy is die vriendelike stem aan die ander kant va...
20/10/2025

DIE SPAN WAT OMGEE

Ontmoet vir Rebecca Mphfafi,
Ontvangs, Lichtenburg-tak

Sy is die vriendelike stem aan die ander kant van die telefoon wanneer jy Ruhet bel.

DIE SPAN WAT OMGEEOntmoet vir Brown Mogale, Coligny-tak - AlgemeenHy is die glimlag wat jy nodig het om alles net ’n bie...
20/10/2025

DIE SPAN WAT OMGEE

Ontmoet vir Brown Mogale, Coligny-tak - Algemeen

Hy is die glimlag wat jy nodig het om alles net ’n bietjie beter te maak.

DIE SPAN WAT OMGEEOntmoet vir Gideon Smalman, Coligny Tak-bestuurderAs jy iemand aan jou kant wil hê – is hý  die man.
20/10/2025

DIE SPAN WAT OMGEE

Ontmoet vir Gideon Smalman, Coligny Tak-bestuurder

As jy iemand aan jou kant wil hê – is hý die man.

DIE SPAN WAT OMGEEOntmoet vir Herman Dodgson - Lichtenburg Tak AlgemeenDie stil krag agter die span – altyd gereed om te...
20/10/2025

DIE SPAN WAT OMGEE

Ontmoet vir Herman Dodgson - Lichtenburg Tak Algemeen

Die stil krag agter die span – altyd gereed om te help waar hy kan.

DIE SPAN WAT OMGEEOntmoet vir Threze Dodgson, Lichtenburg Tak-bestuurder.Saggeaard, opreg en altyd bereid om die ekstra ...
20/10/2025

DIE SPAN WAT OMGEE

Ontmoet vir Threze Dodgson, Lichtenburg Tak-bestuurder.

Saggeaard, opreg en altyd bereid om die ekstra myl te stap vir elke familie wat sy bystaan.

Address

29 Bantjes Street
Lichtenburg
2740

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ruhet Begrafnisdienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share