Handmade with Love

Handmade with Love Ek is 'n digitale aanlyn bemarker. Kom leer hoe om 'n ekstra inkomste stroom te bou in net 2 ure per dag. Alles is klaar vir jou gedoen. �

Jy het ’n werk. Jy betaal jou rekeninge. Daar is kos in die yskas. Die kar loop. Alles lyk fine. Tot die laaste week van...
07/09/2026

Jy het ’n werk. Jy betaal jou rekeninge. Daar is kos in die yskas. Die kar loop. Alles lyk fine.
Tot die laaste week van die maand aanbreek. 🫠

“Hoeveel petrol het ek nog?”
“Kan ek hierdie rekening nog betaal?” “Wanneer is payday weer?”
En dan kom payday. Jy haal asem. Vir ’n paar dae is alles weer okay… tot die geld begin verdwyn.

En voor jy jou oë uitvee, is jy weer by: “Wanneer is payday?”

Dis nie noodwendig omdat jy lui is nie. Dis omdat jou hele lewe op een salaris rus. En miskien moet ons ophou vra: “Waar kan ek nog R500 sny?” en eerder begin vra: “Hoe kan ek nóg ’n inkomste skep?”
Want jy hoef nie noodwendig harder te werk nie. Jy moet dalk net leer om iets te doen wat jy nog nooit geleer het nie.
Tekort hoef nie jou permanente adres te wees nie. Breek die patroon. Breek die afhanklikheid van een salaris.
Leer iets nuuts en lewe sonder tekort!

Jy kan jou toekoms verander .... Jy moet net 'n besluit maak en begin! Stuur vir my 'n whatsapp na 0647838219 en ek stuu...
04/08/2026

Jy kan jou toekoms verander .... Jy moet net 'n besluit maak en begin!

Stuur vir my 'n whatsapp na 0647838219 en ek stuur vir jou die gratis gids en uitnodiging om finansieel onafhanklik te word.

Is jy bekommerd oor finansies?Is jy moeg om te worry oor hoe jy die rekeninge gaan betaal en die res van die maak uitkom...
03/08/2026

Is jy bekommerd oor finansies?

Is jy moeg om te worry oor hoe jy die rekeninge gaan betaal en die res van die maak uitkom?

Ek het vir jou 'n oplossing.

Met 'n digitale aanlyn besigheid waar jy net 2 ure per dag hoef te werk. Dit is 'n reeds opgestelde besigheid wat vir jou werk terwyl jy tyd saam met jou gesin spandeer.

Kom stap saam met my die pad na oorvloed! Kom leer hoe om 'n ekstra digitale inkomste te verdien. Alles is klaar vir jou gedoen. Jy leer alles wat jy nodig het om suksesvol te wees.

Tik vir my "Oorvloed" in die comments dan stuur ek vir jou die en uitnodiging na die 7-dae gratis aanlyn klaskamer.

Laat weet my gerus indien jou ook 'n ekstra inkomste wil verdien van jou selfoon af. Ek deel graag my plan met jou.
29/07/2026

Laat weet my gerus indien jou ook 'n ekstra inkomste wil verdien van jou selfoon af. Ek deel graag my plan met jou.

27/07/2026
NG Kerk Witrivier Kersmmark. Kom koop al jou kersgeskenke.
05/12/2025

NG Kerk Witrivier Kersmmark. Kom koop al jou kersgeskenke.

Address

.
Mbombela
1200

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Handmade with Love posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share