Hein Hofmeyr Psychology

Call Directions Website Contact the practice

Hein Hofmeyr Psychology Clinical Psychologist, psycho-educator and mental health influencer.

World mental health day!! A reminder to take care of an important part of yourself..
10/10/2026

World mental health day!! A reminder to take care of an important part of yourself..

10 October is World Mental Health Day🌍🧠

18/08/2026

Die oudste is verantwoordelik, die middelkind voel vergeet, en die jongste kom met alles weg. Klink bekend? 👨‍👩‍👧‍👦

Ons ken almal die stereotipes, maar hoeveel waarheid steek daar eintlik in? Kliniese sielkundige Hein Hofmeyr het by Elsa aangesluit om die vraag eerlik aan te pak.

Hy verduidelik waar daardie beeld van die perfeksionistiese oudste vandaan kom, en hoe groot 'n rol ouers eintlik speel deur kinders in verskillende posisies anders te hanteer. Bestaan die sogenaamde "middelkindsindroom" werklik, of maak daardie plek in die gesin 'n kind juis meer onafhanklik en aanpasbaar? 🤔

Hy gesels ook oor die "laatlammetjies" wat glo meer vryheid kry, en oor kinders wat sonder sibbe grootword.

En as jy nou luister en dink "dis presies my gesin", is die groot vraag: moet ons dié stereotipes ernstig opneem, of is elke kind uiteindelik bloot sy of haar eie mens?

Kyk die volledige gesprek nou op YouTube! 👉 https://www.youtube.com/watch?v=uEoeEj9HTaM

18/08/2026
18/08/2026
Pa-en-dogter verhouding en die belangrikheid daarvan video beskikbaar van vanoggend se gelselsie op  met
11/05/2026

Pa-en-dogter verhouding en die belangrikheid daarvan video beskikbaar van vanoggend se gelselsie op met

Enjoy the videos and music that you love, upload original content and share it all with friends, family and the world on YouTube.

Altyd lekker om met Goeiemôre Good Morning te kan gesels en met die VIA TV kykers iets te kan deel..
11/05/2026

Altyd lekker om met Goeiemôre Good Morning te kan gesels en met die VIA TV kykers iets te kan deel..

Address

41 Marloth Street
Mbombela
1200

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27646852929

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hein Hofmeyr Psychology posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Hein Hofmeyr Psychology:

Share

Category