P. Olls Optometrists

P. Olls Optometrists Optometrist / Oogkundige. Supplier of Spectacles, frames, lenses, and contact lenses. Eye consultations and driver certificates.

Special packages/prices for pensioners. Colesberg 051 753 1607, Middelburg 049 842 1127.

22/11/2023

Black Friday Special:
40% Discount on all Sunglasses

14/02/2023
06/09/2022

P.Olls Oogkundiges
Praktyk sel no: 0673160282

11/07/2021

Dankie vir al die ondersteuning tydens ons Covid tydperk. Daar is nooit ‘n goeie tyd om siek te word nie, maar dankbaar sover dat Thelma, Wanda en ek weer op die been is. Ons vurige gebede bly by Helen, my regterhand en vriendin die 7 jaar wat ons in Middelburg bly, wat ernstig siek in Hospitaal lê. Ons gedagtes en gebede bly by haar in hierdie tyd en haar familie(wat soos my eie familie voel).
Ons is reeds oop in Colesberg, maar my ure gaan meer beperk wees a.g.v fisiese kragte wat nog nie heeltemal terug is nie. Op hierdie stadium net in oggende oop van 9 tot 1uur - tot verdere kennisgewing.
Ons maak oop in Middelburg op die 12de Julie en hou ons ure ook eers net vir oggende totdat ons sterker voel.
Ons het alles gesaniteer, so daar hoef nie gevrees te word oor aansteeklikheid nie, maar ons tref in elk geval alle voorsorg.
Dankie vir julle geduld in hierdie tyd en ek gaan my bes doen om steeds beste moontlike diens vir al my kliënte te gee.
Pas julle op en bly gesond en d**k ook aan soveel ander wat deur soortgelyke omstandighede gaan.

We are open again from the 12th of July. We apologise for any inconvenience caused by closure of practice. Most of our staff are on their feet again, but due to health reasons we will only be open in mornings untill further notice. Our prayers are with Helen who is still seriously ill in hospital.
Thank you for your loyal support in this difficult time and we will strive to give our best to our customers.
We have sanitized and will keep covid protocols.
Stay safe and healthy and our thoughts are with everybody going through similar circumstances.

Interesting ‘eye’facts about animals🦈🐝
18/08/2020

Interesting ‘eye’facts about animals🦈🐝

Ons is baie hartseer om ons Oogkundige Ilna Marais te groet. Sy was een en ‘n half jaar deel van ons span. Haar pragtige...
29/07/2020

Ons is baie hartseer om ons Oogkundige Ilna Marais te groet. Sy was een en ‘n half jaar deel van ons span. Haar pragtige geaardheid het haar in al die Colesbergers se harte laat kruip. Dankie vir jou goeie werk-ons gaan jou baie mis!
Christine Jacobs, ons vorige Oogkundige kom weer ons uithelp op Dinsdae en ekself kom deur van Middelburg op Donderdae. Dae mag verander in toekoms.
Dankie aan al ons kliënte/pasiënte/vriende, vir julle volgehoue ondersteuning.

Address

27 Van Reenen Street Middelburg/20A Kerk Str Colesburg
Middelburg
5900

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:00
Tuesday 08:30 - 16:00
Wednesday 08:30 - 16:00
Thursday 08:30 - 16:00
Friday 08:30 - 16:00

Telephone

+498421127

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when P. Olls Optometrists posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to P. Olls Optometrists:

Shortcuts

Share

Category