29/07/2026
Die vakansie is die ideale tyd om kwaliteit tyd saam as 'n gesin deur te bring. 💛👨👩👧👦
Deur saam speletjies te speel, stories te lees, te bak of eenvoudig te gesels, ontwikkel kinders belangrike vaardighede soos kommunikasie, beurtneem, probleemoplossing en selfvertroue.
Soms is die kleinste oomblikke die waardevolste vir 'n kind se ontwikkeling. 🌟
✉️ — [email protected]
📍 — 14A Zuid Straat, Middelburg