Roseleigh Funeral Home

Roseleigh Funeral Home The first office was opened in Middelburg Mpumalanga and continues to serve the community and surrounding areas.

Roseleigh Funeral Homes is synonymous with excellent service by the continued efforts of their staff, to deliver unparalleled expertise in arranging and conducting funerals. Roseleigh Funeral Home was founded in Middelburg during October 2004, the joint venture from a longtime resident of Middelburg, Attorney Louis Fourie and a funeral entrepreneur Andre van Wyk, whom had more than 30 years of ser

vice in the cremations and funeral industry. Assisted by their wives Annette Fourie and daughter Jane developed their vision to deliver a personalized service with compassion, complemented by a warm, homely atmosphere in which grieving family members are supported. The premises was recently upgraded and additional vehicles purchased for better service. The staff consists of well-trained people who have extensive experience in the funeral industry.

11 years have passed since October 2004 and Roseleigh Funeral Home has become synonymous with excellent service by the continues efforts of their staff. In spite of the fact that Roseleigh funeral services is a young company, we value our service as a prominent part of our community.

Teraardebestelling vind plaas Maandag 31 Augustus 2026 om 09h00 op Plaas Nooitgedacht.Die Troosdiens vind plaas om 11h30...
28/08/2026

Teraardebestelling vind plaas Maandag 31 Augustus 2026 om 09h00 op Plaas Nooitgedacht.

Die Troosdiens vind plaas om 11h30 vanuit die NHK Middelburg-Noord, Kanonkop,
waargeneem deur Ds. Colin Hertzog.

Die diens word waargeneem deur Past. Willem Cilliers, vanuit die Presence Church Middelburg, op Vrydag 28 Augustus 2026 ...
27/08/2026

Die diens word waargeneem deur Past. Willem Cilliers, vanuit die Presence Church Middelburg, op Vrydag 28 Augustus 2026 om 11h00.

By Roseleigh Funeral Home verstaan ons dat beplanning vir die onverwagte nie maklik is nie, maar dit is ’n belangrike ma...
24/08/2026

By Roseleigh Funeral Home verstaan ons dat beplanning vir die onverwagte nie maklik is nie, maar dit is ’n belangrike manier om vir jou geliefdes om te gee.

’n Begrafnispolis bied gemoedsrus en verseker dat jou familie nie met finansiële druk belas word nie, sodat hulle in waardigheid kan rou en onthou.

Kies Roseleigh Funeral Home vir betroubare, deernisvolle diens—ons stap hierdie pad saam met jou.

***************

At Roseleigh Funeral Home, we understand that planning for the unexpected is not easy, but it is an important way to care for your loved ones.

A funeral policy provides peace of mind and ensures that your family is not burdened with financial pressure, allowing them to grieve and remember with dignity.

Choose Roseleigh Funeral Home for reliable, compassionate service—we walk this journey with you.

Die diens word waargeneem deur Past. William Moore, vanuit die ICSA Kapel Middelburg op Vrydag 21 Augustus 2026 om 14h00...
20/08/2026

Die diens word waargeneem deur Past. William Moore, vanuit die ICSA Kapel Middelburg op Vrydag 21 Augustus 2026 om 14h00.

Die diens word waargeneem deur Ds. Rika van Vuren, vanuit die ICSA Kapel Middelburg op Vrydag 21 Augustus 2026 om 11h00.
20/08/2026

Die diens word waargeneem deur Ds. Rika van Vuren, vanuit die ICSA Kapel Middelburg op Vrydag 21 Augustus 2026 om 11h00.

Die diens word waargeneem deur Pries. Strümpher,vanuit die OAK Sentraal Kerk Middelburg, op Donderdag 20 Augustus 2026 o...
19/08/2026

Die diens word waargeneem deur Pries. Strümpher,
vanuit die OAK Sentraal Kerk Middelburg, op Donderdag 20 Augustus 2026 om 11h00.

Die diens word waargeneem deur Past. Derick Bubb,vanuit Presence Church Middelburg op Woensdag 19 Augustus 2026 om 14h00...
18/08/2026

Die diens word waargeneem deur Past. Derick Bubb,
vanuit Presence Church Middelburg op Woensdag 19 Augustus 2026 om 14h00.

Die diens word waargeneem deur Past. Pete van der Spuy, vanuit NG-Dennesig Middelburg, op Dinsdag 18 Augustus 2026 om 11...
15/08/2026

Die diens word waargeneem deur Past. Pete van der Spuy, vanuit NG-Dennesig Middelburg, op Dinsdag 18 Augustus 2026 om 11h00.

Die diens word waargeneem deur Ds. Gerhard Wessels, vanuit die Evangelies-Gereformeerde Kerk Middelburg op Dinsdag 18 Au...
15/08/2026

Die diens word waargeneem deur Ds. Gerhard Wessels, vanuit die Evangelies-Gereformeerde Kerk Middelburg op Dinsdag 18 Augustus 2026 om 11h00.

Die diens word waargeneem deur Past. Quintin Kellerman, vanuit die Presence Church Middelburg op Vrydag 14 Augustus 2026...
13/08/2026

Die diens word waargeneem deur Past. Quintin Kellerman, vanuit die Presence Church Middelburg op Vrydag 14 Augustus 2026 om 11h00.

Address

83 West Street
Middelburg
1050

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Roseleigh Funeral Home posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Roseleigh Funeral Home:

Shortcuts

Share