Baden NGK primêre skool

Baden NGK primêre skool Ons is 'n klein skool met 'n groot hart, waar gelukkige kinders lekker leer en speel.

20/06/2026

Vrydag 19 Junie het André Marais van Ruach Community Interventions met ons kinders kom praat oor dwelmbewustheid, boeliegedrag, selfdissipline en persoonlike veiligheid.

Baie dankie vir hierdie belangrike sessie wat u met ons kinders gehad het.

Vrydag 19 Junie het André Marais van Ruach Community Interventions met ons kinders kom praat oor dwelmbewustheid, boelie...
20/06/2026

Vrydag 19 Junie het André Marais van Ruach Community Interventions met ons kinders kom praat oor dwelmbewustheid, boeliegedrag, selfdissipline en persoonlike veiligheid.

Baie dankie vir hierdie belangrike sessie wat u met ons kinders gehad het.

Saterdag 30 Mei was ons skool se basaar 🎉Baie dankie aan elke kind en ouer wat die basaar kom ondersteun het. Ons waarde...
31/05/2026

Saterdag 30 Mei was ons skool se basaar 🎉Baie dankie aan elke kind en ouer wat die basaar kom ondersteun het. Ons waardeer u ondersteuning opreg.

Donderdag aand het Me Esterhuyse namens ons skool, die skenking van R5000 ontvang by die Cape Epic funksie wat gehou is ...
30/05/2026

Donderdag aand het Me Esterhuyse namens ons skool, die skenking van R5000 ontvang by die Cape Epic funksie wat gehou is by Montagu Winery.

Baie dankie Cape Epic 2026🌟

Ons waardeer dit opreg🙏🏼

Gelukkige Moedersdag❤️"There is no way to be a perfect mother, and a million ways to be a good one."
10/05/2026

Gelukkige Moedersdag❤️

"There is no way to be a perfect mother, and a million ways to be a good one."

WÊRELD BOEKEDAG🧚🏽‍♀️🦸🏽Baie geluk aan die volgende wenners wat aangewys is by die skool🌟Graad R: 1. Zayo Swarts - Ninja2....
23/04/2026

WÊRELD BOEKEDAG🧚🏽‍♀️🦸🏽

Baie geluk aan die volgende wenners wat aangewys is by die skool🌟

Graad R:
1. Zayo Swarts - Ninja
2. Jessnique Theunis - Moana
3. Lorené Philander - Wednesday

Graad 1 - 3
1. Aldonay Smith - Swart Kat
2. Celestia October - Rooikappie
3. Dareeq Andoones - Seerower

Graad 4 - 6
1. Sunaydia Moses - Rooikappie
2. Garthline Olivier - Pippie Langkous
3. Colton-Jovanau September - Karate Kid

FEDSAS

Vandag is wêreld boekedag! Ons leerders het baie mooi hulle gunsteling boek karakters uitgebeeld. WKOD se mantra is: "Wa...
23/04/2026

Vandag is wêreld boekedag! Ons leerders het baie mooi hulle gunsteling boek karakters uitgebeeld. WKOD se mantra is: "Waar lesers groei, groei denke"


Wêreld-outisme-bewusmakingsdag was 2 April. Ons het vandag aangetrek en lekker gesels oor wat outisme behels en om almal...
10/04/2026

Wêreld-outisme-bewusmakingsdag was 2 April. Ons het vandag aangetrek en lekker gesels oor wat outisme behels en om almal te aanvaar en te respekteer rondom ons.

Deur bewustheid te kweek, skuif ons die fokus van blote bewusmaking na ware aanvaarding en ondersteuning vir persone met outisme.

Baie geluk aan die Top 3 van kwartaal 1🏅Graad 11. Celestia October2. Aden Cupido3. Clishay Williams Graad 21. Franey Mat...
30/03/2026

Baie geluk aan die Top 3 van kwartaal 1🏅

Graad 1
1. Celestia October
2. Aden Cupido
3. Clishay Williams

Graad 2
1. Franey Mathyse
2. Dareeq Andoones
3. Jazmia May

Graad 3
1. Evandré Philander
2. Meyoncé Skrader
3. Le-Mark Oerson

Graad 4
1. Kay Skippers
2. Keaton Skrader
3. Jaydewin Opperman

Graad 5
1. San-Marie Mathyse
2. Shakira Swanepoel
3. Aziah Solomons

Graad 6
1. Waylin Skippers
2. Michael Ross
3. Libby-Dean Scheepers

Baie dankie aan al die ouers wat ons Hamper lootjielys ondersteun het. Baie geluk aan die wenners🌟Meeste lootjies verkoo...
30/03/2026

Baie dankie aan al die ouers wat ons Hamper lootjielys ondersteun het. Baie geluk aan die wenners🌟

Meeste lootjies verkoop: Brianwill Janse
2de Meeste lootjies verkoop: Jamesin Wewers, Meckay Haarhoff en Celestia October

Address

Montagu
6720

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Baden NGK primêre skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share