08/06/2026
Dis maklik om te d**k ’n begrafnispolis is iets waaroor jy later kan worry… maar die waarheid is, dit bring gemoedsrus wanneer dit die meeste saak maak.
’n Polis help om finansiële druk van families te verlig in ’n reeds moeilike tyd.
Dis nie net ’n polis nie, dis beskerming vir jou geliefdes.