10/09/2026
😱 👀 ✨ Wees SLIM en SKAKEL in, want hierdie NAWEEK gesels ons met die internasionale kunstenaar en die STEM agter NEVER ENOUGH van The Greatest Showman, Loren Allred 🩷🩵💛 VIR DIE HEEL EERSTE KEER in SUID-AFRIKA!
👉🏼 Skakel hierdie Saterdag (12 September) om 07:30 op kykNET kanaal 144 in en .
ontbytSAKE - Insiggewend, PRET en PRESIES hoe JY jou naweek wil afskop! Kry solank jou koffie reg 😉😍