Dr Stephen Carse - Ocean Glow Smile Studio

Dr Stephen Carse - Ocean Glow Smile Studio Here we create a calm, welcoming experience where every patient feels at ease while receiving exceptional, detail-driven care.

All treatments are performed by Dr Carse, whose passion lies in cosmetic dentistry, orthodontics, and full-mouth rehabilitation

Baie dankie 💞
07/09/2026

Baie dankie 💞

🌹Baie dankie vir die mooi woorde🌹Dit is so belangrik om van tyd tot tyd ñ mens self eerste te plaas🌸.... En wat is dan n...
05/09/2026

🌹Baie dankie vir die mooi woorde🌹

Dit is so belangrik om van tyd tot tyd ñ mens self eerste te plaas🌸.... En wat is dan nou beter as ñ mooi glimlag 😁🦷

Baie dankie vir die mooi woorde en positiewe terugvoering. Dit maak die werk absoluut die moeite werd🥰😁🦷Deel gerus julle...
03/09/2026

Baie dankie vir die mooi woorde en positiewe terugvoering. Dit maak die werk absoluut die moeite werd🥰😁🦷

Deel gerus julle stories met ons op WhatsApp 083 792 3745 Dit is so lekker om te hoor

01/09/2026

HAPPY SPRING

🌼🌱Happy Spring 🌼🌱 Vandag betree ons 'n nuwe seisoen. Nie net in die seisoene nie maar ook in ons Praktyk. Van vandag af ...
01/09/2026

🌼🌱Happy Spring 🌼🌱

Vandag betree ons 'n nuwe seisoen. Nie net in die seisoene nie maar ook in ons Praktyk.
Van vandag af is Tandmuis verkoop en ons sluit daardie hoofstuk af en begin vars soos die bloeisels in die Lente 🌸

Mag hierdie siesoen net vars, mooi en vol soete geure en mooiste kleure wees 💐🌼🌺🌹🌸

✨ ’n Nuwe glimlag, met aandag aan elke detail ✨Met resin veneers en bonding kan ons die klein detailjies van ’n glimlag ...
31/08/2026

✨ ’n Nuwe glimlag, met aandag aan elke detail

✨Met resin veneers en bonding kan ons die klein detailjies van ’n glimlag mooi verbeter – van hoekies en kante wat afgeslyt of gebreek is, tot die vorm en balans van die tande. 🤍

In hierdie geval is die voortande esteties verbeter met resin, om ’n meer natuurlike, gebalanseerde en mooier glimlag te skep.

Ons het ook ’n 4-tand porselein brug gedoen om die glimlag te voltooi. Dit verbeter nie net die estetika nie, maar help ook om goeie bytkrag en ondersteuning te herstel. 🦷✨

🌊 Ocean Glow Smile Studio
Elke glimlag is uniek. Elke detail maak ’n verskil. 🤍

🌊 ALWEER MAANDAG....Nuwe week. Nuwe geleenthede. Nuwe redes om te glimlag! 😁En as jy vandag nog nie ’n rede het om te gl...
31/08/2026

🌊 ALWEER MAANDAG....

Nuwe week. Nuwe geleenthede. Nuwe redes om te glimlag! 😁

En as jy vandag nog nie ’n rede het om te glimlag nie…

Kyk net na die see. 🌊☀️

Daar is darem iets besonders aan ’n Mosselbaai-oggend!

Mag jou week net so mooi wees soos jou glimlag. ❤️

Jou tande kan ook letterlik “weggeborsel” word!In hierdie geval was die tandnekke reeds erg afgeslyt en die tandstruktuu...
29/08/2026

Jou tande kan ook letterlik “weggeborsel” word!

In hierdie geval was die tandnekke reeds erg afgeslyt en die tandstruktuur het by die tandvleislyn weggeborstel. Dit kan veroorsaak word deur onder andere te harde borseldruk, ’n verkeerde borseltegniek, ’n skuurende tandepasta en soms ’n kombinasie van ander faktore soos suur erosie en tandkragte. Dr het ook die tande se vorm weer mooi herstel en alle hoekies weer mooi opgevul

❗ As dit onbehandel gelaat word, kan die skade vererger en tot gevolg hê:
• Sensitiewe tande
• Meer verlies van tandstruktuur
• Groewe by die tandnekke waar plaak makliker kan ophoop
• Kosmetiese probleme
• In ernstige gevalle kan dieper strukture van die tand bedreig word.

✨ Die goeie nuus?
Hierdie tandnekke is met ’n resin-komposiet herstel, wat die verlore tandstruktuur weer aanvul, die voorkoms verbeter en kan help om die sensitiewe area te beskerm.

Moenie wag totdat jou tande seer word nie — gereelde ondersoeke kan klein probleme vroeg opspoor. 🦷✨

📞 Ocean Glow Smile Studio
083 792 3745

“Borsel slim — nie hard nie!” 😉

Address

19 Ryk Tulbach Str Da Nova Mosselbay
Mosselbaai
6509

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dr Stephen Carse - Ocean Glow Smile Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share