Ons Plasie

Ons Plasie Facility for young adult men with additional needs i.e. autism etc

Kantoor vir 2 dae🍅🍆🥔🌶🥒🫛
25/08/2026

Kantoor vir 2 dae🍅🍆🥔🌶🥒🫛

Ons Plasie is nog ń tweeling ryker! Ons is dankbaar dat mamma en baba's gesond is🌟        #
03/08/2026

Ons Plasie is nog ń tweeling ryker! Ons is dankbaar dat mamma en baba's gesond is🌟
#

Moeder en baba's is sterk en gesond😍 Die 2ling het vanmiddag hulle opwagting gemaak🐑🐑
01/08/2026

Moeder en baba's is sterk en gesond😍 Die 2ling het vanmiddag hulle opwagting gemaak🐑🐑

28/07/2026

Ons plasie se hoenders geniet eet terwyl hulle oefen💪🐔🐓

Ons Plasie se henne is terug van vakansie🐔🐣😂
24/07/2026

Ons Plasie se henne is terug van vakansie🐔🐣😂

Ons Plasie verwelkom on eerste 'swart skaap'😂 Hierdie lyfie het net voor 3 vanoggend gearriveer🐑🥰
23/07/2026

Ons Plasie verwelkom on eerste 'swart skaap'😂 Hierdie lyfie het net voor 3 vanoggend gearriveer🐑🥰

Baie dankie   vir die tyd wat jy by Ons Plasie se mense spandeer het. Ons waardeer jou hart vir ons manne 💚
27/06/2026

Baie dankie vir die tyd wat jy by Ons Plasie se mense spandeer het. Ons waardeer jou hart vir ons manne 💚

Dankbaar vir vandag se oes uit ons tonnel☺️
16/06/2026

Dankbaar vir vandag se oes uit ons tonnel☺️

Ons Plasie se waghond, Tjop, het sy rus nodig🥰
15/06/2026

Ons Plasie se waghond, Tjop, het sy rus nodig🥰

Address

8 Raubenheimer Street
Oudtshoorn
6620

Telephone

+27832706382

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Plasie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Ons Plasie:

Shortcuts

Share