Quick Care Clinic

Quick Care Clinic primêre gesondheidsorg, gespesialiseerde wondsorg, voetsorg, babakliniek

Baie geluk Susan La Grange  met jou verjaardag. Baie dankie vir die Baie lag en lekker saamwerk elke dag. Ons is sommer ...
09/09/2026

Baie geluk Susan La Grange met jou verjaardag. Baie dankie vir die Baie lag en lekker saamwerk elke dag. Ons is sommer baie lief vir jou😘

Het jy geweet?Los jou vrae in die kommentaar.
04/09/2026

Het jy geweet?

Los jou vrae in die kommentaar.

💙 Quick Care , Olam en SFP ondersteun Loslitdag!Vandag staan ons saam met ons span agter ’n goeie doel en ondersteun ons...
04/09/2026

💙 Quick Care , Olam en SFP ondersteun Loslitdag!

Vandag staan ons saam met ons span agter ’n goeie doel en ondersteun ons Loslitdag! 🌈✨

Al is Sr. Leré vandag nie by die kliniek nie, is sy in gees saam met haar span en dra sy haar deel by tot hierdie spesiale dag. 💙

Saam maak ons ’n verskil – een kleurvolle dag op ’n slag! 🌈💙

💐 Gelukkige Sekretaressedag! 💐Aan ons drie wonderlike dames, Mariska, Michelle & Sunelle — dankie vir alles wat julle el...
02/09/2026

💐 Gelukkige Sekretaressedag! 💐

Aan ons drie wonderlike dames, Mariska, Michelle & Sunelle — dankie vir alles wat julle elke dag doen! ❤️ Julle harde werk, vriendelikheid en toewyding word ongelooflik waardeer.

Ons is baie dankbaar om julle deel van die Quick Care-familie te hê! 🩺🌸

Het jy geweet ?Los jou vrae in die kommentaar.
29/08/2026

Het jy geweet ?

Los jou vrae in die kommentaar.

Eljada Nasorg Toiletrol uitdaging🧻Ons daag die volgende besighede uit: The Local Choice Pharmacy OudtshoornOudtshoorn Oo...
24/08/2026

Eljada Nasorg Toiletrol uitdaging🧻

Ons daag die volgende besighede uit:
The Local Choice Pharmacy Oudtshoorn
Oudtshoorn Oogkundiges
Plaspac

13/07/2026
Leer ken ons personeel met n lekker “Fun Fact”😁 Hierdie week in die kollig is dit Michelle se beurt! Vertel vir ons in d...
30/06/2026

Leer ken ons personeel met n lekker “Fun Fact”😁 Hierdie week in die kollig is dit Michelle se beurt!

Vertel vir ons in die kommentaar wat is fun facts wat jy al opgelet het by ons kliniek?

Address

Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27442720031

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Quick Care Clinic posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share