Kosmos Biological Products

Kosmos Biological Products Manufacturer of food supplements for a healthy future

Spoedige verligting van gewrigspyne met ARTHRIDIN en SMS. Beskikbaar by stalletjie 7 en Jagersbosch kantore.
09/08/2026

Spoedige verligting van gewrigspyne met ARTHRIDIN en SMS. Beskikbaar by stalletjie 7 en Jagersbosch kantore.

Knie- en Heuppyn? OPERASIES IS DIE LAASTE UITWEG. 😥Die meeste knie en heup pyne begin by:Slytasie van kraakbeenONTSTEKIN...
05/08/2026

Knie- en Heuppyn?
OPERASIES IS DIE LAASTE UITWEG. 😥

Die meeste knie en heup pyne begin by:
Slytasie van kraakbeen
ONTSTEKING + swelling wat bloedSIRKULASIE kan KNOU.

En die uiteinde is dikwels: ‘n Operasie. Met groot koste en pyn.

Maar daar IS ‘n ander opsie wat KAN help DEUR AANVULLINGS: 👇

ARTHRIDIN is ‘n natuurlike aanvulling wat 3 belangrike BESTANDDELE BEVAR:

1. BIOFLAVONOïED
Help met onsteking, RUIM vrye radikale OP, verbeter bloedsirkulasie + VERBETER BESKIKBAARHEID VAN Vitamien A, E en C vir immuniteit.

2. BOUSTEEN VIR KRAAKBEEN: Glucosamine + Chondroitin
Help om kraakbeen te herstel en te beskerm.

3. MSM - vir pynverligting + om kollageen te versterk. Word saam geneem.

Hoe om te gebruik:
Begin met 4 x ARTHRIDIN per dag + 2 x MSM kapsules.
Verminder dan stadig tot 2 x ARTHRIDIN per dag as onderhoudsdosis.
Nota: As jy bloedverdunners gebruik, moet jy dit met ‘n mediese persoon bespreek. Moet DAN nie meer as 1 kapsule per dag neem nie.

Kry dit aanlyn by: www.kosmossa.co.za
WhatsApp vir navrae: 063 042 3073

Het jy geweet jou dermgesondheid en brein werk nader saam as wat jy d**k?Navorsing wys daar is ‘n sterk verband tussen d...
29/07/2026

Het jy geweet jou dermgesondheid en brein werk nader saam as wat jy d**k?

Navorsing wys daar is ‘n sterk verband tussen dermgesondheid en algehele welstand. Baie mense begin al jare voor hulle enige simptome opmerk met probleme soos hardlywigheid en slaapsteurnisse.

Dit is hoekom ‘n gesonde derm omgewing so belangrik is. Probiotika speel ‘n groot rol om daardie balans te ondersteun, saam met B-vitamiene soos B2 en B7 wat natuurlik in die liggaam voorkom.

KOSMOFERMENT K. KULTUUR is ons daaglikse probiotiese kultuur wat help om jou dermgesondheid te ondersteun – net R90 vir 300ml.

Ons VITAMIN B-COMPLEX is ook beskikbaar vir R49 per 60 kapsules.

Vraag vir julle: Het jy al ooit opgemerk hoe jou spysvertering jou energie en bui beïnvloed? Laat weet in die kommentaar hieronder.

Let wel: Dit is nie mediese advies nie. Praat met jou dokter as jy gesondheidsorg nodig het.

What is preventive healthcare?It involves caring for your body to ensure optimal resistance against disease. Naturally, ...
11/07/2026

What is preventive healthcare?
It involves caring for your body to ensure optimal resistance against disease. Naturally, this leads to minimal medical costs and medication, as well as an optimal quality of life—and perhaps a longer life?
Where do you start?
In addition to healthy eating, exercise, and a healthy mental life, you can do the following:
1. A good multivitamin and mineral supplement;
2. CAL-MAG: Calcium and magnesium supplements, especially for men and women over 40;
3. KOSMOCYDIN: Cleanses body cells and organs of harmful waste products (free radicals)—the root cause of most diseases—and boosts quality of life;
4. KOSMOFERMENT: Supports your digestion and related functions by replenishing your microbiome;
5. KOSMOBALM: A natural cream that nourishes the skin, heals wounds, and repairs skin damage. It contains sheep's wool fat (lanolin) and a bioflavonoid that improves subcutaneous blood circulation.

These products, and many more, are available online at www.kosmossa.co.za
(With two 's's!)
WhatsApp messages to 063 423 7251.

Biological natural health products

Wat is voorbehoedende gesondheidsorg?Dit is om jou liggaam te versorg ten einde optimale weerstand teen siektes te bied....
11/07/2026

Wat is voorbehoedende gesondheidsorg?
Dit is om jou liggaam te versorg ten einde optimale weerstand teen siektes te bied. Dit lei natuurlik tot minimum mediese koste, medikasie en optimale lewenskwaliteit. Ń langer lewe?
Waar begin mens?
Behalwe "gesond eet", oefening en ń gesonde geestelike lewe, kan jy die volgende doen:
1. Ń goeie multivitamien-en-minerale aanvulling;
2. Kalsium en Magnesium aanvulling, veral vroue en mans na 40;
3. KOSMOCYDIN: Maak die liggaamselle en organe "skoon" van skadelike afvalstowwe (vry radikale) wat die oorsaak is van meeste siektes, verhoog lewenskwaliteit;
4. KOSMOFERMENT: Sorg vir jou spysvertering en verwante sake deur jou mikrobioom aan te vul;
5. KOSMOBALM: Die natuurlike room wat jou vel versorg, wonde heel, velskade herstel. Dit bevat skaapwolvet (lanoleïn) met ń bioflavonoïd wat onderhuidse bloedsirkulasie verbeter.

Hierdie, en veel meer produkte is aanlyn beskikbaar by www.kosmossa.co.za
(Met 2 esse!)
WhatsApp boodskappe na 063 423 7251.

Biological natural health products

Studies het getoon dat 250 mg Vitamien C ń optimale dosis is wat deur die liggaam opgeneem kan word.KOSMOCYDIN, ń natuur...
07/07/2026

Studies het getoon dat 250 mg Vitamien C ń optimale dosis is wat deur die liggaam opgeneem kan word.
KOSMOCYDIN, ń natuurlike anti-oksidant, verdubbel die effek van Vitamien C in die liggaam. Maar ook díe van Vitamien A en E.
KOSMOCYDIN is dus jou antwoord op wintersiektes, ń mooi en sterk vel, gesonde hare, verbeterde sig, en bloedvatsiektes.
Aanlyn beskikbaar by www.kosmossa.co.za.
(Met 2 esse!)

Biological natural health products

KOSMOBALM is ń natuurlike, organiese velproduk. Lanoleïn is die draer, op sigself reeds ń groot geskenk deur ons Skepper...
02/07/2026

KOSMOBALM is ń natuurlike, organiese velproduk. Lanoleïn is die draer, op sigself reeds ń groot geskenk deur ons Skepper aan die mens. Die bioflavonoïd daar in
is die aktiewe bestanddeel: Versterk kollageen, ruim vry radikale op wat hoofsaaklik verantwoordelik is vir veroudering, plooie, swak onderhuidse bloedsirkulasie, swak herstel van wonde ens. Dit versag, help met sonskade, en is hipo-allergenies ( goed vir diegene met allergiese velle)
Met ander woorde: Jou alles-in-een velbehandeling!

Aanlyn beskikbaar by:

Biological natural health products

01/07/2026

✨ AND THE WINNERS ARE... ✨

Congratulations Magda, Leonie & Annelize! 🎉
You’ve each won a winter combo !

Check your DMs for details 📩
Thank you to everyone who entered!

01/07/2026

The wait is almost over 🏆✨
Winners will be announced TONIGHT at 6PM!

Set your alarms ⏰ You don't want to miss this.

Address

2A Jones Street
Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27861246736

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kosmos Biological Products posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Kosmos Biological Products:

Shortcuts

Share