16/08/2026
# Belangrike Kennisgewing aan Pasiënte
Geagte Pasiënte
Neem asseblief kennis dat u na Klein Karoo Mediclinic se Ongevalle moet gaan indien u ’n dokter benodig.
Ons noodfoon 079 694 3043 ondervind tans konneksieprobleme as gevolg van die kragonderbrekings, en oproepe kom ongelukkig nie deur nie.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief en waardeer u begrip.
Groete
Dr Wessel Vermeulen Praktyk