Eljada Nasorgsentrum

Eljada Nasorgsentrum Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Eljada Nasorgsentrum, 011 Victoria Street, Oudtshoorn.

We offer holistic residential care to 100 adults with intellectual disabilities as well as developmental and care programs within a safe environment where he/she receives loving care and support.

Vakante pos beskikbaar
07/09/2026

Vakante pos beskikbaar

๐Ÿ‘‘โœจ MNR & MEJ ELJADA NASORG โœจ๐Ÿ‘‘Maak gereed vir โ€™n onvergeetlike aand van g***s, styl, vermaak en pure pret! ๐ŸŒŸ๐Ÿฅ‚Eljada Nasor...
04/09/2026

๐Ÿ‘‘โœจ MNR & MEJ ELJADA NASORG โœจ๐Ÿ‘‘
Maak gereed vir โ€™n onvergeetlike aand van g***s, styl, vermaak en pure pret! ๐ŸŒŸ๐Ÿฅ‚
Eljada Nasorg bied met groot opgewondenheid ons Mnr & Mej Eljada Nasorg aan! ๐Ÿ‘‘๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ
Van die deelnemers tot die ongelooflike vermaak โ€” hierdie is โ€™n geleentheid wat jy beslis nie wil misloop nie! โœจ
๐ŸŽค โ€™n Ongelooflike MC Paul Amas wat sorg vir vermaak en lekker lag!
โญ Fantastiese beoordelaars: Sebastiaan Meyer, JP Whittingstall en Cindy Byleveld, wat ons deelnemers voor โ€™n groot uitdaging gaan plaas!
๐Ÿ“… 27 Oktober 2026
๐Ÿ“ Route 62
โฐ 18:30
๐ŸŽŸ๏ธ Kaartjies is nou beskikbaar!
๐Ÿ“Œ Verkrygbaar by: โ€ข Eljada Nasorg โ€“ Victoriastraat โ€ข PNA โ€ข Beans About Coffee โ€“ Baron van Reedestraat
๐ŸŽ‰ Kom ondersteun Eljada Nasorg en wees deel van hierdie besondere aand!
๐Ÿ‘‘โœจ Mnr & Mej Eljada Nasorg โ€” waar talent, styl en persoonlikheid saamkom! โœจ๐Ÿ‘‘
Kaartjies is beperk โ€” kry joune betyds om teleurstelling te voorkom! โค๏ธ

๐Ÿ”ฅ๐Ÿ— HOENDERBRAAI! ๐Ÿ—๐Ÿ”ฅGeniet โ€™n heerlike hoenderbraai ter ondersteuning van ons fondsinsamelingsprojek! โค๏ธOndersteun ons as...
03/09/2026

๐Ÿ”ฅ๐Ÿ— HOENDERBRAAI! ๐Ÿ—๐Ÿ”ฅ
Geniet โ€™n heerlike hoenderbraai ter ondersteuning van ons fondsinsamelingsprojek! โค๏ธ
Ondersteun ons asseblief!
๐ŸŽŸ๏ธ Kry nou jou kaartjies om teleurstelling te voorkom!
Elke kaartjie wat verkoop word, help ons om โ€™n verskil te maak. ๐Ÿ™๐Ÿ’™๐Ÿ”ฅ๐Ÿ—๐Ÿฅณ

Dankie Caring Friends Therapy Dogs vir jul gereelde besoek!  Ons waardeer en geniet elke keer so baie! ๐Ÿฆฎ๐Ÿ•โ€๐Ÿฆบโค๏ธ
02/09/2026

Dankie Caring Friends Therapy Dogs vir jul gereelde besoek! Ons waardeer en geniet elke keer so baie! ๐Ÿฆฎ๐Ÿ•โ€๐Ÿฆบโค๏ธ

๐ŸŒธ Gelukkige Sekretaressedag! ๐ŸŒธVandag vier ons โ€™n besondere vrou wat met toewyding, vriendelikheid en โ€™n glimlag elke dag...
02/09/2026

๐ŸŒธ Gelukkige Sekretaressedag! ๐ŸŒธ
Vandag vier ons โ€™n besondere vrou wat met toewyding, vriendelikheid en โ€™n glimlag elke dag โ€™n verskil maak. ๐Ÿ’
Dankie vir alles wat jy doen, Adele! โค๏ธ
Jy is n ster!!

01/09/2026
01/09/2026

๐ŸŒธ๐ŸŒผ LENTE HET BY ELJADA NASORG AANGEBREEK! ๐ŸŒผ๐ŸŒธ
Die lente is hier en by Eljada Nasorg het ons dit vrolik gevier! ๐ŸŒทโ˜€๏ธ๐Ÿ’
Ons het die heerlike sonskyndag buite geniet, omring deur kleurvolle blomme, vars lug en die pragtige natuur om ons. ๐ŸŒบ๐ŸŒฟ Wat โ€™n wonderlike manier om die nuwe seisoen met vrolikheid en pret te verwelkom! ๐Ÿ’›
๐Ÿ‘’๐ŸŒธ En natuurlik was daar ook โ€™n MODEPARADE! ๐ŸŒธ๐Ÿ‘’
Ons personeel het hulle kreatiwiteit behoorlik laat blom met die mooiste, snaaksste en mees funky head! ๐Ÿ˜‚๐ŸŽ€๐ŸŒบ
Die personeel het twee wenners gekies met die beste funky head, maar die inwoners het ook hul sรช gehad en twee personeellede met die beste funky head gekies ๐Ÿ†๐Ÿ‘
Daar was baie gelag, pret en opgewondenheid! ๐Ÿ˜„โค๏ธ
๐ŸŒท Dankie aan almal wat deel was van hierdie vrolike Lentedag. By Eljada Nasorg glo ons dat dit die klein oomblikke van pret, saamwees en lag is wat spesiale herinneringe skep. ๐ŸŒˆ๐Ÿ’•
Welkom, Lente! ๐ŸŒธ Ons is reg vir โ€™n seisoen vol groei, kleur, nuwe beginne en baie mooi oomblikke! ๐ŸŒผ๐ŸŒฟโ˜€๏ธ

๐ŸŒธ๐ŸŒผ SPRING HAS ARRIVED AT ELJADA NASORG! ๐ŸŒผ๐ŸŒธ
Spring is here, and at Eljada Nasorg we celebrated it with lots of joy! ๐ŸŒทโ˜€๏ธ๐Ÿ’
We enjoyed a beautiful sunny day outdoors, surrounded by colourful flowers, fresh air and the beautiful nature around us. ๐ŸŒบ๐ŸŒฟ What a wonderful way to welcome the new season with happiness and fun! ๐Ÿ’›
๐Ÿ‘’๐ŸŒธ And of course, there was also a PARADE! ๐ŸŒธ๐Ÿ‘’
Our staff really let their creativity bloom with the most beautiful, funniest and funky headwear! ๐Ÿ˜‚๐ŸŽ€๐ŸŒบ
The staff selected two winners for the best funky head, while our residents also had their say and chose two staff members with the best funky heads! ๐Ÿ†๐Ÿ‘
There was plenty of laughter, fun and excitement! ๐Ÿ˜„โค๏ธ
๐ŸŒท Thank you to everyone who was part of this wonderful Spring Day. At Eljada Nasorg, we believe that it is the little moments of fun, togetherness and laughter that create special memories. ๐ŸŒˆ๐Ÿ’•
Welcome, Spring! ๐ŸŒธ We are ready for a season filled with growth, colour, new beginnings and many beautiful moments! ๐ŸŒผ๐ŸŒฟโ˜€๏ธ
๐ŸŒธ

๐Ÿ’œ PURPLE PINKY PLEDGE โ€“ ELJADA NASORG ๐Ÿ’œVandag het FAMSA Karoo vir ons by Eljada Nasorg โ€™n belangrike en insiggewende bew...
01/09/2026

๐Ÿ’œ PURPLE PINKY PLEDGE โ€“ ELJADA NASORG ๐Ÿ’œ
Vandag het FAMSA Karoo vir ons by Eljada Nasorg โ€™n belangrike en insiggewende bewusmakingsprogram oor geslagsgebaseerde geweld (GBV) aangebied.
As deel van ons ondersteuning en verbintenis tot die stryd teen geslagsgebaseerde geweld, het Eljada Nasorg vandag die Purple Pinky Pledge geneem deur ons pinkies pers te verf. ๐Ÿ’œ
๐Ÿ’œ Wat beteken die Purple Pinky Pledge?
Wanneer mans en vroue hul pinkie pers verf, is dit โ€™n sigbare verbintenis om vroueregte te ondersteun, geslagsnorme uit te daag en ons stem te laat hoor vir โ€™n veiliger en meer gelyke Suid-Afrika.
Dit is โ€™n klein gebaar met โ€™n groot betekenis.

๐Ÿ’œ Eljada Nasorg staan saam teen geslagsgebaseerde geweld.
๐Ÿ’œ Saam kan ons โ€™n verskil maak.
๐Ÿ’œ โ€™n Klein pers pinkie โ€“ โ€™n groot boodskap van solidariteit!
Baie dankie aan FAMSA Karoo personeel - Sr Potgieter, Wilna Olivier en Adri Odendal vir hierdie waardevolle bewusmakingsprogram en vir die geleentheid om saam met julle โ€™n standpunt in te neem. ๐Ÿ’œ

Die "Witgoud" projek!Skenk 'n rol toiletpapier of meerOFHELP ASB Banking Details ๐Ÿ‘‡NPO 11 891PBO 930 006 348AbsaRek no. 1...
24/08/2026

Die "Witgoud" projek!
Skenk 'n rol toiletpapier of meer
OF
HELP ASB Banking Details ๐Ÿ‘‡

NPO 11 891
PBO 930 006 348

Absa
Rek no. 1120300284
Takkode: 632005
Verwysing: Toiletpapier

Address

011 Victoria Street
Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

044 279 1740

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eljada Nasorgsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share