Rusoord Old Age Home / Ouetehuis

Rusoord Old Age Home / Ouetehuis Rusoord specialises in geriatric care, in a residential care facility, to vulnerable older persons. Rusoord has 113 Residents and is nearly 63 years old.

Complies with the minimum norms and standards and we treat the old and frail with respect and lots of love. ACVV RUSOORD TEHUIS VIR OUES VAN DAE. Donations will be used to subsidize the boarding fees of vulnerable older persons who cannot financially afford to pay their full monthly boarding fees. The home currently takes care of 54 older persons who have a very small income. Joan-Anne Harris is currently assisting us with our fundraising:
082 442 6545
[email protected]

Tuisgebakte koekies te koop by ontvangs /Rusoord.  Heerlike gemmer, choc chip, outydse soetkoekies en klapper @ R25-00 p...
13/08/2026

Tuisgebakte koekies te koop by ontvangs /Rusoord. Heerlike gemmer, choc chip, outydse soetkoekies en klapper @ R25-00 per pakkie. Julle kan my kontak ook as ek moet uithou by 021 8721982 - Bertie

Gister se Wintermark. Ons bedank al die vrywilligers, donateurs en ondersteuners wat die oggend 'n reuse sukses gemaak h...
08/08/2026

Gister se Wintermark. Ons bedank al die vrywilligers, donateurs en ondersteuners wat die oggend 'n reuse sukses gemaak het. Ons waardeer elke liewe een van julle.

28/07/2026
Baie dankie aan Paarl Mall se personeel wat Vrydag Mandela Dag by Rusoord kom vier het. Daar is broodjies gesmeer wat la...
19/07/2026

Baie dankie aan Paarl Mall se personeel wat Vrydag Mandela Dag by Rusoord kom vier het. Daar is broodjies gesmeer wat later aan haweloses uitgedeel is, lekker donuts geëet, Woolworths se dames het van die inwoners se hande masseer en ons koor het pragtig gesing. Ons is dankbaar.

Klets, kuier, pantoffels en pannekoek. Heerlik was die inwoners bederf. Baie dankie Nadia met jou Feedem span. Dit was n...
02/07/2026

Klets, kuier, pantoffels en pannekoek. Heerlik was die inwoners bederf. Baie dankie Nadia met jou Feedem span. Dit was nou lekker.

Gister weer "n heerlike kuier middag saam met die Vergeet-my-nie"s met vrolike musiek en lekker eetgoed. Baie dankie aan...
10/06/2026

Gister weer "n heerlike kuier middag saam met die Vergeet-my-nie"s met vrolike musiek en lekker eetgoed. Baie dankie aan almal wat deel was van die vermaak.

Pragtig lyk  van ons dames Saterdagoggend by Wielie Walie se Vroueoggend.  Baie dankie dat hulle genooi was om dit by te...
01/06/2026

Pragtig lyk van ons dames Saterdagoggend by Wielie Walie se Vroueoggend. Baie dankie dat hulle genooi was om dit by te woon.

Nog 'n groepie wat vandag by Minkies Coffee & Gift Shop gekuier het. So baie van ons inwoners het die voorreg gehad om d...
27/05/2026

Nog 'n groepie wat vandag by Minkies Coffee & Gift Shop gekuier het. So baie van ons inwoners het die voorreg gehad om deur hulle bederf te word. Ons wil net weer dankie sê vir die heerlike eetgoed en vriendelike diens. Gaan ondersteun hulle gerus. Julle sal nie spyt wees nie.

Ons lekker gemmer koekies is ook gereed. Kom koop gerus terwyl daar nog is.
25/05/2026

Ons lekker gemmer koekies is ook gereed. Kom koop gerus terwyl daar nog is.

Address

4 Devine Street
Paarl
7646

Telephone

+27218721982

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rusoord Old Age Home / Ouetehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Rusoord Old Age Home / Ouetehuis:

Shortcuts

Share