21/04/2026
Meet Dr. C. de Klerk ...
"I am from Welkom in the Free State where I grew up as the eldest daughter of three. High school days were spent in Pearson high school (PE) where I spent most of my free time in the music department either playing piano, tuba or the flute. But the Free State still held my heart, so when it came time to leave for university, I left for the UFS. Those were some of the best and toughest years where I fell in love with medicine and deeper into wonder of God (how else can the human body work so intricately if it were not for Him?).
Sticking to old habits of “moving back”, I completed my internship years in Livingstone/Dora Nginza in PE before moving for a year to Aliwal North for conserve.
In 2026 my family drew me to Paarl where God mercifully led me to Dr. Bernard Inc. family. I love reading fantasy novels as well as baking or painting.
In my heart it will always be: Jesus first, family second and work third. But so far the Western Cape and its people have definitely stolen a piece of my heart."
Ontmoet vir Dr. C. de Klerk...
"Gebore en geleer om te loop in die hartjie van die Vrystaatse Goudvelde in Welkom, waar ek grootgeword het as die oudste van drie kinders. My tiener-dae was in Port Elizabeth (nou bekend as Gqebhera), by Hoërskool Pearson. Meeste van my vryetyd was in die musiekdepartement deurgebing, waar ek die klavier, tuba of dwarsfluit geniet het. Toe die tyd vir Universiteit keuse kom, het my hart my teruggetrek Vrystaat toe. Sodoende het ek my by Kovsies aangesluit. Daardie was van die taaiste, en beste, jare van my lewe. Hier het ek verlief geraak op medies en gegroei in bewondering van God (hoe anders kan die menslike ligaam so fyn en presies werk as dit nie vir Hom was nie?).
Ek my internskap terug in Port Elizabeth by Livingstone en Dora Nginza Hospitaal voltooi. Hierna was ek geroep na Aliwal-Noord, waar ek my gemeenskapdiens jaar gedoen het.
Wanneer tyd my toelaat, is ek saam met familie, of besig om boek, bak of verf te geniet. Balans is belangrik!
In 2026 het my gesin my Paarl toe gelok, waar die Here my aan die Dr. Bernard Ingelyf familie voorgestel het. Die prag van die landskap in die Wes Kaap het my bekoor, maar die liefdevolle harte van Paarl se mense het my hals-oor-kop gewen!"