27/08/2026
🌸📻 VROUEMAAND | DIE LEWENS UURGLAS 📻🌸
Vanaand neem ons wonderlike dames die mikrofoon oor wanneer ons Vrouemaand op ’n besondere manier afsluit. 💐
’n Aand waar ons hulde bring aan die sterk, liefdevolle, dapper en geloofsvolle vroue wat elke dag ’n verskil maak in ons huise, families en gemeenskappe. ❤️
Aan elke vrou: Jou waarde is kosbaar. Jou stem maak saak. Jou liefde laat spore. Jou krag inspireer ander. 🌷
Skakel vanaand in en sluit saam met ons Vrouemaand af met ’n program gevul met liefde, inspirasie, geloof en dankbaarheid.
📻 Die Lewens Uurglas – KC 107.7FM
🌸 Vroue van Krag, Geloof en Genade
Willys & Gallico Begrafnisdienste
“There when you need us the Most