Sonskynhuis

Sonskynhuis Met die oewers van die Vaal, rustige omgewing met mense wat omgee sal Sonskynhuis u die atmosfeer bied waar elke persoon op hart gedra word.

Ruim deelkamer spasie beskikbaar vir selfversorgende dame, Lugversorging en privaat badkamer. Kontak ons gerus vir pryse...
13/06/2026

Ruim deelkamer spasie beskikbaar vir selfversorgende dame, Lugversorging en privaat badkamer.
Kontak ons gerus vir pryse en ander kamer opsies.
☎️ 083 395 4457
Daniel Calitz

13/06/2026
Movie 🎥 night Dinsdae 🍿 Dis n FEES
09/06/2026

Movie 🎥 night Dinsdae 🍿 Dis n FEES

Kontak ons gerus vir bekostigbare Bejaarde sorg, “Alles onder één dak” Sonskynhuis Parys ☎️ 083 395 4457 Daniel Calitz
06/06/2026

Kontak ons gerus vir bekostigbare Bejaarde sorg, “Alles onder één dak”
Sonskynhuis Parys
☎️ 083 395 4457
Daniel Calitz

30/05/2026

Sensoriese of vroetelkomberse hou veral voordeel in vir pasiënte met demensie en Alzheimers se siekte

Sonskynhuis groet een van ons groot legendes van Parys, oom William Bucknall, ons ou Pyproker, Grapmaker en Groot eter 🥘...
28/05/2026

Sonskynhuis groet een van ons groot legendes van Parys, oom William Bucknall, ons ou Pyproker, Grapmaker en Groot eter 🥘 Ons gaan oom William mis, maar gun oom die rus in vrede ☮️ ❤️❤️ Baie sterkte ook aan die familie.

A cozy evening filled with warmth, memories, and togetherness at Sonskynhuis Old Age Home, Parys. Residents gathered aro...
20/05/2026

A cozy evening filled with warmth, memories, and togetherness at Sonskynhuis Old Age Home, Parys. Residents gathered around the piano lounge area, surrounded by flowers, music, and friendship for a special movie night experience. 💛🌸🎹

KAMERS BESKIKBAAR !!
19/05/2026

KAMERS BESKIKBAAR !!

Address

48C 1st Avenue
Parys
9585

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 16:00
Sunday 09:00 - 16:00

Telephone

+27833954457

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sonskynhuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Sonskynhuis:

Share