Elevate IV & Diagnostics

Elevate IV & Diagnostics Holistic wellness & IV therapy in Parys. Tailored IV drips, consultations, brain agility profiles & natural health products.

07/06/2026

New arrivals at Elevate ✨

We’ve expanded our wellness range with powerful new additions designed to support your body from the inside out:

• Methylene Blue – cellular support & cognitive clarity
• Energox – natural energy boost for busy days
• Liver Care – gentle detox & liver support
• Collagen – glow from within for skin, hair & joints

Whether you’re focused on energy, recovery, or long-term wellness, there’s something new waiting for you 🤍

Pop in or message us on +27 79 034 8629 to find out more or book your session at Elevate IV Lounge.

04/06/2026

🌿 Natuurlike gesondheid begin van binne af. 🌿

By Elevate glo ons in kwaliteit produkte wat jou liggaam ondersteun om op sy beste te funksioneer. Van daaglikse welstand tot ekstra ondersteuning vir jou gesondheidsdoelwitte – ons het iets vir jou.

Kom ontdek ons reeks natuurlike gesondheidsprodukte en gee jou liggaam die ondersteuning wat dit verdien. ✨

📍 19 Hospital Rd, Parys, 9585
📞 0790348629

✨ Gee jou liggaam die ondersteuning wat dit verdien met Elevate Your Youth Hidroliseerde Kollageen Peptiede ✨Ons premium...
28/05/2026

✨ Gee jou liggaam die ondersteuning wat dit verdien met Elevate Your Youth Hidroliseerde Kollageen Peptiede ✨

Ons premium kollageen-aanvulling is ontwerp om gesonde vel, sterker hare en naels, gewrigsgesondheid en algehele welstand te ondersteun – alles in een maklike daaglikse porsie. 🤍

◦ Ondersteun velelastisiteit en hidrasie
◦ Bevorder gesonde hare en naels
◦ Ondersteun gewrigs- en kraakbeengesondheid
◦ Help met spierherstel en algehele welstand
◦ Hoog in proteïen en maklik verteerbaar
◦ Suikervry, vetvry en koolhidraatvry

Meng eenvoudig met jou gunsteling warm of koue drankie en geniet die voordele elke dag. ☕🥤

📍 Elevate IV Lounge
19 Hospital Rd, Parys, 9585
📞 +27 79 034 8629
📅 Bespreek aanlyn: Booksy Besprekings

🤍

26/05/2026
25/05/2026

✨ Feel better from the inside out — Book your IV now! 💧🤍

Whether you need an energy boost, hydration, recovery support or just some self-care time, we’ve got you covered at Elevate IV Lounge ✨

📍 19 Hospital Rd, Parys, 9585
📞 +27 79 034 8629
🔗 Book now: booksy.com⁠�

SelfCare VitaminDrip

21/05/2026

By Elevate IV Lounge is jy meer as net ’n afspraak op die kalender🤍✨
Hier is dit meer as net ’n IV drip — dit is ’n plek waar jy welkom, gemaklik en versorg voel… soos ’n huis weg van die huis af🌿

Ons stap ’n pad van gesondheid, herstel en welstand saam met elke persoon wat deur ons deure stap💧

Maak vandag nog jou afspraak en kom ervaar die Elevate verskil✨

📍19 Hospital Rd, Parys, 9585
📞 079 034 8629

Nie seker watter IV Drip die beste vir jou is nie? ✨💧By Elevate IV Lounge het ons ’n drip vir elke behoefte — van energi...
20/05/2026

Nie seker watter IV Drip die beste vir jou is nie? ✨💧

By Elevate IV Lounge het ons ’n drip vir elke behoefte — van energie en immuniteit tot herstel, hidrasie, gloeiende vel en algemene welstand🤍

Kom gerus in vir ’n konsultasie sodat ons jou kan help om die perfekte IV Drip vir jou liggaam en behoeftes te kies🌿

Ons stap ’n pad van gesondheid saam met jou, want dit gaan oor meer as net ’n IV — dit gaan daaroor om weer op jou beste te voel✨

Maak vandag nog jou bespreking!
📍19 Hospital Rd, Parys, 9585
📞 079 034 8629

20/05/2026

Nie seker watter IV Drip die beste vir jou is nie? ✨💧

By Elevate IV Lounge het ons ’n drip vir elke behoefte — van energie en immuniteit tot herstel, hidrasie, gloeiende vel en algemene welstand🤍

Kom gerus in vir ’n konsultasie sodat ons jou kan help om die perfekte IV Drip vir jou liggaam en behoeftes te kies🌿

Ons stap ’n pad van gesondheid saam met jou, want dit gaan oor meer as net ’n IV — dit gaan daaroor om weer op jou beste te voel✨

Maak vandag nog jou bespreking!

📍19 Hospital Rd, Parys, 9585
📞 079 034 8629

Detox Drip IV ✨💧Gee jou liggaam die reset wat dit verdien🌿Ons Detox Drip IV help om gifstowwe uit te spoel, energievlakk...
19/05/2026

Detox Drip IV ✨💧

Gee jou liggaam die reset wat dit verdien🌿

Ons Detox Drip IV help om gifstowwe uit te spoel, energievlakke te ondersteun en jou liggaam van binne af verfris en gebalanseerd te laat voel✨

Perfek vir wanneer jy moeg, opgeblase of net uit balans voel — want goeie gesondheid begin van binne🤍

Maak vandag nog jou bespreking!

📍19 Hospital Rd, Parys, 9585
📞 079 034 8629

Moenie dat die winterkoue jou energie, gloei of balans steel nie ❄️✨Ons Male & Female Boost IV Drips help om energie, ho...
18/05/2026

Moenie dat die winterkoue jou energie, gloei of balans steel nie ❄️✨

Ons Male & Female Boost IV Drips help om energie, hormone, stamina, fokus en algemene welstand te ondersteun — sodat jy hierdie winter steeds op jou beste kan voel💙🌸

Of jy nou moeg, afgemat of uitgebrand voel, Elevate stap jou gesondheidsreis saam met jou🤍

Maak vandag nog jou bespreking!

📍19 Hospital Rd, Parys, 9585
📞 079 034 8629

Address

19 Hospitaal Road
Parys
9585

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elevate IV & Diagnostics posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share