03/06/2026
Vandag deel ons harte weer in die smart en seer van nog Bergloper se familie💐Kobus Meintjies soos ons hom ken is huistoe na n lang siektestryd🕊🕊🕊 Mag die Here sy vrou Rina en die kinners en n baie bree familie en vriendekring vertroos en versterk en hulle dra in die seer tyd❤️Rus in soete vrede Kobus 🕊🕊💐