Kunsklub Polokwane

Kunsklub Polokwane Kunsklub is waar kreatiwiteit en rustigheid ontmoet.

Of jy kom skep, ontdek, lag of net 'n bietjie wil ontsnap, jy gaan huis toe met meer as net 'n projek – jy gaan huis toe ontspannend, met 'n herinnering. 🌿 By Druppel vir Druppel verkoop ons glad nie olies of produkte nie maar help om jou eie rekening oop te maak sodat jy al die voordele kan geniet!

Unwind, destress, unplug and laugh excessively!Karina082 425 1779
04/08/2026

Unwind, destress, unplug and laugh excessively!

Karina
082 425 1779

En ons stel amptelik ons "Geloof soos 'n Mosterdsaadjie"- werkswinkels bekend! ✝️ Kom saam 'n vriendin, doen elkeen 'n r...
03/08/2026

En ons stel amptelik ons "Geloof soos 'n Mosterdsaadjie"- werkswinkels bekend! ✝️

Kom saam 'n vriendin, doen elkeen 'n resinprojek van jou keuse terwyl jy koek en koffie! 🎂 ☕️

Die eerste klas is Saterdag, 8 Augustus 2026 om 10:00 - 14:00. Dis lekker vinnig maar jy kan dit ekstra spesiaal maak deur 'n betekenis aan dit te heg.

Projekte is vanaf R50 - pendant en stainless steel hangertjie ingesluit. Hierdie aanbieding is slegs vir Augustus.

Bespreek gerus!
Karina 082 425 1779

NB!
Hierdie is rerig 'n baie spesiale projek vir ons Christengeloof en om herinner te word aan God se Woord. Kies tussen 'n dome ketting en 'n armband - of selfs 'n sleutelhouer as jy soos ek nie kettingtjies dra nie.

En ons is een maand weg van Lente! 🌼 Maar vir ons dames is ons besig met 'n baie spesiale maand - Vrouemaand en Vroudag,...
02/08/2026

En ons is een maand weg van Lente! 🌼

Maar vir ons dames is ons besig met 'n baie spesiale maand - Vrouemaand en Vroudag, 9 Augustus 2026! 🧚‍♀️

Wees op die uitkyk vir ons Kos & Kuns (R400pp) en natuurlik Polokwane se eerste Kinusaiga klas.🈴️

Soos altyd - gewone werkswinkels gaan aan soos normaal: Saterdae om 10:00 by Lajana Kitchen ♡

02/08/2026

Tamaryn...
Jana...
En Karlien!

Kontak my gerus oor hou bottel hoop en jou mosterdsaadjie-klas van geloof vir jou en 'n vriendin!

Karina
082 425 1779

Kyk - na so geparste blomme sessie, kan jy nie anders as om trots te wees nie! 🌼 Môre is die tweede sessie - vol bespree...
31/07/2026

Kyk - na so geparste blomme sessie, kan jy nie anders as om trots te wees nie! 🌼

Môre is die tweede sessie - vol bespreek maar ek het vier ekstra bokse as jy wil bywoon! ❤️

Voel weer rustig en naby God wanneer jy met Sy skepping werk. ✝️

🌸 Sy gee elke dag van haarself...vir haar gesin, haar werk, haar vriende.Nou is dit háár b***t.ONTHOU: Maandag, 10 Augus...
29/07/2026

🌸 Sy gee elke dag van haarself...
vir haar gesin, haar werk, haar vriende.

Nou is dit háár b***t.

ONTHOU: Maandag, 10 Augustus 2026 vanaf 10:00 by Lajana Kitchen.

Kom geniet 'n dag van lekker kos, kreatiwiteit, wyn, gesels en skaterlag saam met ander wonderlike vroue.

Geen kunservaring nodig nie.
Net 'n oop hart en 'n lus om iets mooi te skep.

Kos & Kuns : 'n Vrouedag-ervaring wat jy verdien. 🤍

Besprekings:
Karina 0824251779

🌿 Lajana Kitchen × Kunsklub bied aanKOS & KUNS!'n Kreatiewe Vrouedag-ervaring🧺 Stel jou eie proemandjie saam.🍷 Geniet 'n...
29/07/2026

🌿 Lajana Kitchen × Kunsklub bied aan
KOS & KUNS!
'n Kreatiewe Vrouedag-ervaring

🧺 Stel jou eie proemandjie saam.
🍷 Geniet 'n glas ietsie...
🎨 Skep 'n unieke A4 Mixed Media-kunswerk om te raam en met trots huis toe te neem.

Ons werk met verskillende mediums soos:
✨ Waterverf ✨ Akrielverf ✨ Decoupage ✨ Kryte ✨ Stof ✨ Glinster ✨ Scrapbook Papier ✨ Servette✨ Tekstuurmedia..en nog baie meer!

Geen ondervinding nodig nie – bring net jouself en geniet 'n ontspanne middag van kreatiwiteit, gesprek en lekker kuier.

📅 Maandag, 10 Augustus 2026
🕙 10:00 – 15:00
📍 Die nuwe Lajana Kitchen by R101

Sy verdien dit. 🤍

Kom geniet goeie kos, kreatiewe inspirasie en wonderlike geselskap.

Plekke is beperk – bespreek vroeg!
Karina 082 425 1779

DIs seker die prettigste werkswinkel wat jy nog gaan hê! Sonder om te veel sê...Enige ouderdom is welkom.Beginners stap ...
29/07/2026

DIs seker die prettigste werkswinkel wat jy nog gaan hê!

Sonder om te veel sê...
Enige ouderdom is welkom.
Beginners stap uit soos pro's!
Dames met lae selfbeelde begin weer blom!

Natuulik het ons 'n klein verrassing... Dis mos Vrouedag!Maar ja!Wil jy jou eie lafenis bring? Ons kurkfooi is R50 vir d...
29/07/2026

Natuulik het ons 'n klein verrassing... Dis mos Vrouedag!

Maar ja!
Wil jy jou eie lafenis bring?
Ons kurkfooi is R50 vir die dag!

Kry 'n spesiale spryskaart, kies wat jy wil en eet wat jy wil hê!Ons ondersteun dames wat weet wat lekker is! 😉
29/07/2026

Kry 'n spesiale spryskaart, kies wat jy wil en eet wat jy wil hê!

Ons ondersteun dames wat weet wat lekker is! 😉

Address

Polokwane
0699

Opening Hours

Wednesday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kunsklub Polokwane posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share