Huis Louisa Meyburgh

Huis Louisa Meyburgh HLM is a retirement home with assisted living facilities and frail care. HLM tehuis bied verswakte sorg fasiliteite.

Today is international nurses day and because we are blessed with the best, we want to celebrate the angels we call nurs...
12/05/2026

Today is international nurses day and because we are blessed with the best, we want to celebrate the angels we call nurses. Thank you to our senior staff (in alphabetical order) Sn Anderson, our matron Sr Botha, Sr Finnis, Sr Fourie, Sr Nordin and Sr Zeelie for their dedication, empathy, care and commitment to the residents of Huis Louisa Meyburgh. Also our support staff in Sr King and Sn Nell. Without your efforts, HLM would be a mere building, not a home. We see you and appreciate you. Cheers to many more years ahead as a awesome team, even when the going gets tuff.

Dankie aan Hannes en Charmaine van AfriForum Walker Drive NHWATCH vir die groente en vrugte wat hulle afgelewer het vir ...
27/04/2026

Dankie aan Hannes en Charmaine van AfriForum Walker Drive NHWATCH vir die groente en vrugte wat hulle afgelewer het vir die inwoners van Huis Louisa Meyburgh. Ons waardeer dit baie en gaan verseker die vars produkte goed gebruik.

Baie dankie aan NG Gemeente PE-Nooitgedacht wat vandag die inwoners van Huis Louisa Meyburgh geseen het met heerlike eet...
25/03/2026

Baie dankie aan NG Gemeente PE-Nooitgedacht wat vandag die inwoners van Huis Louisa Meyburgh geseen het met heerlike eetgoed en goeie musiek deur Twakkies. Dankie vir die tee en vermaak wat julle gereel het.

Thank you to Madeleine Cecil  and Charlotte Bekker from FNB Care for entertaining the residents of Huis Louisa Meyburgh ...
20/03/2026

Thank you to Madeleine Cecil and Charlotte Bekker from FNB Care for entertaining the residents of Huis Louisa Meyburgh with an arts and crafts session giving their creativity free reigns. It was a wonderful morning filled with fun and laughter. This time the theme was Easter and residents made cards for their families with an Easter egg to sweeten the deal.

Baie dankie aan die leerlinge van Laerskool Verkenner Port Elizabeth wat Nasionale Skryf-’n-brief-aan-’n-Seniorburger 💌 ...
26/02/2026

Baie dankie aan die leerlinge van Laerskool Verkenner Port Elizabeth wat Nasionale Skryf-’n-brief-aan-’n-Seniorburger 💌 saam met die inwoners van Huis Louisa Meyburgh kom vier het.
Daar is n mooi briefie aan die inwoners geskryf, met n blom wat uit "tissues" gemaak is en n lekker stukkie tuisgemaakte beskuit. Ons inwoners het die bederf baie geniet. #

Thank you to Madeleine Cecil and Charlotte Bekker from FNB Care for entertaining the residents of Huis Louisa Meyburgh w...
25/02/2026

Thank you to Madeleine Cecil and Charlotte Bekker from FNB Care for entertaining the residents of Huis Louisa Meyburgh with an arts and crafts session giving their creativity free reigns. It was a wonderful afternoon filled with fun and laughter. Thanks to our kitchen staff for the tea and cupcakes. Next time we will fill every chair in the house to get the maximum people involved. Thank you to the brave ladies and gentlemen who got out of their comfort zone and enjoyed it so much.

Dankie aan Ds Swart, Yelanda en sanggroep wat die inwoners van Huis Louisa Meyburgh  vandag besoek het. Julle musiek en ...
25/02/2026

Dankie aan Ds Swart, Yelanda en sanggroep wat die inwoners van Huis Louisa Meyburgh vandag besoek het. Julle musiek en geestelike boodskappe hef mense se siel op. Ons waardeer julle gereelde besoeke en die inwoners geniet die lekker saam sing geleentheid.

Ruiterwag Voortrekker kommando het Huis Louisa Meyburgh besoek as deel van hulle gemeenskap uitreik in Februarie. Daar i...
20/02/2026

Ruiterwag Voortrekker kommando het Huis Louisa Meyburgh besoek as deel van hulle gemeenskap uitreik in Februarie. Daar is liedjies gesing, drukkies uitgedeel en lekker gesels. Die jongmense van die Voortrekker kammando het ook eetgoed uitgedeel aan die inwoners van Huis Louisa Meyburgh. Hierdie besoek gee ons hoop vir die toekoms as ons sien hoeveel die jeug omgee vir ouer persone.

Baie dankie aan Sherwood NG Gemeente wat vandag die eerste tee van die jaar aangebied het vir die inwoners van Huis Loui...
18/02/2026

Baie dankie aan Sherwood NG Gemeente wat vandag die eerste tee van die jaar aangebied het vir die inwoners van Huis Louisa Meyburgh. Dankie Ben en Marietjie Jordaan vir die heerlike eetgoed en die pragtige videos waarmee julle die inwoners bederf het. Dit word opreg waardeer.

Vandag het Huis Louisa Meyburgh valentine's dag gevier. Die maand van liefde is gevier met lekker eetgoed, goeie musiek ...
12/02/2026

Vandag het Huis Louisa Meyburgh valentine's dag gevier. Die maand van liefde is gevier met lekker eetgoed, goeie musiek en n kort konsert wat die personeel vir die inwoners aangebied het. Laat ons die maand van liefde maar ook elke ander dag en maand van die jaar die 1 Korintiers 13 liefde uitleef. En nou: geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde! (vers 13).

Address

18 Assenburg Street
Port Elizabeth
6025

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 16:00

Telephone

+27413601284

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Louisa Meyburgh posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Huis Louisa Meyburgh:

Share