Reshape Body, Mind & Soul

Reshape Body, Mind & Soul Lifestyle Transformation through professional coaching by a qualified NLP-Practitioner and Health & Wellness Coach.

Reshape Body & Mind was designed with one goal in mind: to empower people to take control of their health, make sustainable lifestyle changes, and overcome obstacles that have held them back. I know the journey personally, as I've been through it myself, losing over 90 kilograms and overcoming the need for insulin for Diabetes 2. Through this program, I’ve discovered and now share a balanced appro

ach to health, combining practical nutrition, fitness routines, and mindset work that is truly transformative.

Jy hoef nie perfek te wees om te begin nie… jy moet net begin. 💚By RESHAPE Body & Mind glo ons dat ware verandering in j...
05/08/2026

Jy hoef nie perfek te wees om te begin nie… jy moet net begin. 💚

By RESHAPE Body & Mind glo ons dat ware verandering in jou denke begin. Daarom bied ons nie net ondersteuning met gewigsverlies nie – ons help jou om jou lewe volhoubaar te verander.

Elke kilogram minder is ’n oorwinning.
Elke stap vorentoe is hoop.

📍 Elke Donderdag
📍 Doxa Deo Brymore
📱 WhatsApp: 082 374 5842
Heaven's Kitchen

RESHAPE Body & Mind
“Verander jou denke… verander jou lewe.” – HH

🤝 DANKBAARHEID DINSDAG 🤝Vandag sê ons met opregte dankie aan Pinkie van Heaven's Kitchen, wat die afgelope 18 maande as ...
04/08/2026

🤝 DANKBAARHEID DINSDAG 🤝

Vandag sê ons met opregte dankie aan Pinkie van Heaven's Kitchen, wat die afgelope 18 maande as ons amptelike ambassadeur gedien het. 💙

Pinkie, jy is 'n yster! 💪 Dankie vir jou onwrikbare ondersteuning, omgee, bystand en geloof in Reshape. Jou hart, Heaven's Kitchen se spasie, die Reshape-vriendelike spyskaart en al jou kreatiewe idees het 'n groot bydrae gelewer tot ons sukses. 🌿☕🍽️

✨ Op nog baie jare van sukses. ✨ Nog ondersteuning. ✨ Nog transformasies. ☕ En natuurlik... nog swart koffies!

Reshape Body, Mind & Soul 🤝 Heaven's Kitchen Amptelike vennote vir jóú sukses! 💚💙

🌸 VROUEMAAND 🌸Vroue is die hart van ons gesinne ❤️, die krag van ons gemeenskappe 💪 en 'n bron van hoop 🌼. Hierdie maand...
03/08/2026

🌸 VROUEMAAND 🌸

Vroue is die hart van ons gesinne ❤️, die krag van ons gemeenskappe 💪 en 'n bron van hoop 🌼. Hierdie maand vier ons elke vrou wat met liefde, moed en deursettingsvermoë 'n verskil maak. 💙

✨ Met groot opgewondenheid verwelkom ons Zelda van Tonder as ons nuwe Reshape Body, Mind & Soul Ambassadeur en Transformasie Coach! 🎉

💚 Welkom by die Reshape-familie, Zelda! Ons sien uit na die verskil wat jy gaan maak. 🌿🤝

💙💚

💚 DOEN DIT DONDERDAG! 💙Hoe begin groot verandering? Deur net op te daag.Moenie wag vir die perfekte tyd of vir Maandag n...
30/07/2026

💚 DOEN DIT DONDERDAG! 💙

Hoe begin groot verandering? Deur net op te daag.

Moenie wag vir die perfekte tyd of vir Maandag nie. Neem vandag die eerste stap na 'n gesonder, sterker en gelukkiger jy. Ons is hier om jou te ondersteun, aan te moedig en saam met jou die pad te stap.

✅ Progress Station, elke Donderdag
🕖 07:00–17:00
📍 Heaven's Kitchen, Brymore, GQ
📱 082 374 5842

Ons is hier vir JOU. Regte kos = egte resultate. 💚🍏

🔥 MIDWEEK MOTIVATION 🔥A fire doesn't keep burning on its own. It needs to be fed with the right fuel.The same is true fo...
29/07/2026

🔥 MIDWEEK MOTIVATION 🔥

A fire doesn't keep burning on its own. It needs to be fed with the right fuel.

The same is true for your life.

What you feed your mind, your heart, and your spirit today will determine the person you become tomorrow. Choose faith over fear, purpose over excuses, gratitude over negativity, and discipline over comfort.

As you move through this week, ask yourself:
"What am I adding to my fire?" 🔥

The fire that will carry you through tomorrow is built by the choices you make today.

✨ Keep the fire burning. Re-Ignite that fire!

We're always just one call or whatsapp away:
082 374 5842

🌱 DIS MAANDAG... EN JOU TRANSFORMASIE BEGIN VANDAG! 💙💚Moenie nog 'n week uitstel nie. Die beste tyd om aan jouself te we...
27/07/2026

🌱 DIS MAANDAG... EN JOU TRANSFORMASIE BEGIN VANDAG! 💙💚

Moenie nog 'n week uitstel nie. Die beste tyd om aan jouself te werk, is nou.

Hetsy jy wil transformeer: 💪 Fisies 🧠 Geestelik ❤️ Emosioneel 📈 Of jou besigheid na die volgende vlak wil neem,

Ons is hier om elke tree saam met jou te stap.

✨ Jou transformasie begin met een besluit.

📲 Kontak ons vandag!
📞 082 374 5842

💚 IT'S THURSDAY... SHOW UP! 💚Every step counts, every kilogram matters, and every victory starts with showing up! 💪✅️ Pr...
23/07/2026

💚 IT'S THURSDAY... SHOW UP! 💚

Every step counts, every kilogram matters, and every victory starts with showing up! 💪

✅️ Progress Station (more than just weigh-in)
📍 Heaven's Kitchen, Brymore, PE
🕖 07:00 – 17:00
📞 082 374 5842

Your journey is our passion.
LET'S DO THIS TOGETHER! 💙💚

Kom ons wees eerlik…Elke dag belowe iemand vir jou vinnige resultate:“Verloor 10 kg in ’n maand.”“Hierdie pilletjie vera...
23/07/2026

Kom ons wees eerlik…

Elke dag belowe iemand vir jou vinnige resultate:
“Verloor 10 kg in ’n maand.”
“Hierdie pilletjie verander jou lewe.”
“Hierdie dieet is die antwoord.”

Maar as dit so eenvoudig was…Hoekom sukkel miljoene mense nog steeds?

By Reshape Weightloss maak ons nie leë beloftes nie. Ons belowe nie kitsoplossings nie. Ons belowe nie wonderwerke nie. Ons belowe nie dat dit maklik gaan wees nie.

Wat ons wel belowe, is dat jy nooit alleen hoef te stap nie en dit met Regte Lekker Kos!!

Ons gee jou:
1. Die regte kennis.
2. Die regte plan.
3. Daaglikse ondersteuning.
4. Verantwoordbaarheid.
5. Motivering wanneer jy dit die nodigste het.

Maar daar is een ding wat ons nie vir jou kan doen nie…
Ons kan nie namens jou opdaag nie.

Jy moet die besluit neem.
Ons sal langs jou stap.
Ons sal jou motiveer.
Ons sal jou verantwoordbaar hou.
Ons sal jou help wanneer jy struikel.

Maar JY moet elke dag weer kies om nie op te gee nie…Ek weet dit werk…want ek het self meer as 100 kg verloor.

Nie omdat ek sterker was as enigiemand anders nie…
Maar omdat ek opgehou het om na kitsoplossings te soek en begin het om my lewe te verander.

Dis nie ’n dieet nie…
Dis ’n leefstyl transformasie.

Nou slegs R799!!

Stuur vandag ’n WhatsApp na 082 374 5842 en kom gesels met my.
Accountability +
Sustainability =
Transformation

Ek sal nie opgee nie!Goeiemôre.Lees hierdie stadig…Jou verlede bepaal nie jou toekoms nie. Net omdat jy al tien keer beg...
22/07/2026

Ek sal nie opgee nie!

Goeiemôre.

Lees hierdie stadig…

Jou verlede bepaal nie jou toekoms nie. Net omdat jy al tien keer begin het…Beteken dit nie jy mag nie die elfde keer suksesvol wees nie.

Ek glo nie in perfekte mense nie. Ek glo in mense wat nie opgee nie.
En ek glo…
Daar is nog baie meer in jou as wat jy vandag kan sien.

Hou aan.
Een dag.
Een tree.
Een besluit.
Dis al.

Onthou…jy hoef nie vandag perfek te wees nie. Jy moet net vandag begin.

WhatsApp “RESHAPE” na 082 374 5842 vir meer besonderhede.

— Helmuth Heydenrych

HOEKOM MISLUK DIËTE?Omdat diëte gewoonlik net op kos fokus en nie op die mens nie.Te veel diëte is streng, onrealisties ...
21/07/2026

HOEKOM MISLUK DIËTE?

Omdat diëte gewoonlik net op kos fokus en nie op die mens nie.

Te veel diëte is streng, onrealisties en laat jou voel asof jy alles moet opgee waarvan jy hou. Jy verloor dalk gewig vir ’n rukkie, maar sodra die dieet eindig, keer die ou gewoontes terug… en so ook die gewig.

By Reshape glo ons:
Jy het nie nóg ’n dieet nodig nie jy het ’n nuwe leefstyl nodig. Een maklike en eenvoudige eet plam met ‘n allerdaagse Allowed Foodlist!!

Ons fokus op:
- Jou Liggaam – gesonde, volhoubare gewigsverlies.
- Jou Gees – ’n positiewe ingesteldheid en nuwe gewoontes.
- Jou Siel – innerlike genesing, motivering en balans.

Ware verandering begin nie op jou bord nie…
Dit begin in jou denke.

Reshape Body • Mind • Soul – Verander jou leefstyl. Verander jou lewe.

Stuur “Reshape” na WhatsApp 082 374 5842 vir meer inligting.

Een goeie besluit vandag is beter as tien perfekte planne vir môre - HH

Address

Brymore
Port Elizabeth
6045

Telephone

+27823745842

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Reshape Body, Mind & Soul posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share