03/08/2026
Depressie en angs raak elke dag gewone mense – mense wat glimlag, werk, kinders grootmaak en probeer sterk wees.
Daar ís HOOP!!
As jy moedeloos voel, voortdurend bekommerd is, uitgeput is of voel asof jy nie meer jouself is nie, is dit nie nodig om alleen deur hierdie pad te stap nie.
Dr. André du Preez bied professionele, vertroulike berading in Potchefstroom waar jy in 'n veilige en ondersteunende omgewing weer hoop en rigting kan vind.
❤️🩹 Die eerste stap is dikwels die moeilikste... maar dit kan ook die begin van genesing wees.
📞 Kontak Dr. André vandag vir 'n afspraak.
079 232 4021 (whatsapp welkom)
Ken jy iemand wat vandag hierdie boodskap nodig het? Deel gerus hierdie plasing – dit kan vir iemand 'n verskil maak. ❤️