Silwerkroon Sentrum / Centre

Silwerkroon Sentrum / Centre Silwerkroon Sentrum se doel is om die bejaardes so aktief en betrokke as moontlik in die gemeenskap te hou.

07/09/2026
πŸ•ΊπŸ’ƒ DIE TYD RAAK MIN! πŸͺ©βœ¨πŸŽΆ Ons 70’s Party is om die draai en tafels raak vinnig min! 🎢Trek jou bell-bottoms aan, stof jou ...
05/09/2026

πŸ•ΊπŸ’ƒ DIE TYD RAAK MIN! πŸͺ©βœ¨

🎢 Ons 70’s Party is om die draai en tafels raak vinnig min! 🎢

Trek jou bell-bottoms aan, stof jou dansskoene af en maak gereed vir ’n aand vol musiek, dans, lag en lekker kuier! πŸŒˆπŸ•ΊπŸ’ƒ

🎀⭐ TOMMY LAN TREE LIVE OP! ⭐🎀
’n Optrede wat jy beslis nie wil misloop nie! 🎢

πŸ“… 11 September 2026
⏰ 18:00
πŸ“ Silwerkroon-sentrum
🎟️ R50 per persoon

🍿πŸ₯€ Bring jou eie snacks en drinks!

⚠️ Tafels is beperk en raak vinnig min!
πŸ“’ Moenie wag tot die laaste minuut nie β€” bespreek jou tafel NOU!

πŸ‘—πŸ•Ί Trek jou beste 70’s-uitrusting aan en kom wys ons hoe ’n regte 70’s-partytjie gedoen word! πŸͺ©βœ¨

❀️ Kom kuier, kom dans en ondersteun Silwerkroon se fondsinsamelingsinisiatief!

πŸ”₯ Tyd raak min… tafels raak min… maar die pret gaan BESLIS nie min wees nie! πŸ˜„πŸ•ΊπŸ’ƒ

Bespreek by die kantoor 069 504 6494

Besprekings kan gemaak word by die kantoor 069 504 6494
31/08/2026

Besprekings kan gemaak word by die kantoor 069 504 6494

πŸŽ„βœ¨ KERSMARK BY SILWERKROON! βœ¨πŸŽ„Kom kuier saam met ons by ’n heerlike Kersmark en ondersteun ons fondsinsamelingsinisiatie...
27/08/2026

πŸŽ„βœ¨ KERSMARK BY SILWERKROON! βœ¨πŸŽ„

Kom kuier saam met ons by ’n heerlike Kersmark en ondersteun ons fondsinsamelingsinisiatief! ❀️

🎁 Kom snuffel tussen die verskillende stalletjies
πŸ›οΈ Kry unieke Kersgeskenke
🍰 Lekker eetgoed en verversings
🎢 Gesellige atmosfeer
❀️ Ondersteun ’n goeie doel

πŸ“… 7 November 2026
πŸ“ Silwerkroon-sentrum 325 Booysen straat
🏷️ Stalletjies: R250 elk

πŸ“£ STAALTJIES NOU BESKIKBAAR!
Wil jy jou produkte of besigheid kom uitstal? Stalletjies kan nou bespreek word. πŸ›οΈπŸŽ

πŸ“ž Kontak Cherise 063 890 3888 of stuur n epos na [email protected] om jou stalletjie te bespreek.
⚠️ Spasie is beperk – bespreek vroegtydig!

Bring jou familie en vriende en kom geniet ’n lekker dag saam met ons! πŸŽ…πŸŽ„

Kom ondersteun ons – elke bydrae maak ’n verskil!

Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat die talentvolle Tommy Lan ons gaan kom vermaak by Silwerkroon se 70s dans !!B...
25/08/2026

Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat die talentvolle Tommy Lan ons gaan kom vermaak by Silwerkroon se 70s dans !!

Bring jou dansskoene en jou beste 70s vibes - hierdie is n aand wat jy nie wil misloop nie !

Kom dans, kom kuier en ondersteun Silwerkroon Sentrum / Centre

Boek jou kaartjie vandag by
Cherise 063 890 3888
of
Silwerkroon kantoor 069 504 6494

πŸ•ΊπŸ’ƒ LET’S GET GROOVY! πŸͺ©βœ¨Kom kuier saam met ons by Silwerkroon vir ’n aand vol 70’s musiek, goeie vibes en lekker geselska...
20/08/2026

πŸ•ΊπŸ’ƒ LET’S GET GROOVY! πŸͺ©βœ¨

Kom kuier saam met ons by Silwerkroon vir ’n aand vol 70’s musiek, goeie vibes en lekker geselskap! 🎢🌸

Trek jou beste 70’s-uitrusting aan – bell bottoms, kleurvolle hemde, blompatrone en alles wat GROOVY is! πŸŒˆπŸ•Ί

πŸ“… 11 September 2026
⏰ 18:00
πŸ“ Silwerkroon
🎟️ R50 per persoon

🍿 Bring jou eie snacks en drinks! πŸ₯€πŸͺ

Kom wys ons jou beste danspassies en geniet ’n heerlike aand saam met familie, vriende en ons inwoners! ❀️

DRESS UP – THE 70s AWAIT! ✌️πŸͺ©

πŸ“’ Nooi jou vriende en maak ’n aand daarvan!
Ons sien uit om saam met julle te GET GROOVY! πŸŽΆπŸ’ƒπŸ•Ί

Besprekings kan gemaak word by Silwerkroon sentrum 069 504 6494

Trek jou beste 70's-uitrusting aan en kom geniet n aand vol musiek, dans en pret!Kom dans saam op die grootste treffers ...
05/08/2026

Trek jou beste 70's-uitrusting aan en kom geniet n aand vol musiek, dans en pret!
Kom dans saam op die grootste treffers van die 70's!
Almal is welkom.

Bepsreek jou plek vandag en nooi jou familie en vriende. Teen slegs R50 per persoon.
Besprekings kan by die kantoor gemaak word by 069 504 6494

Op 18 Junie 2026 plaas ek n boodskap wat vra dat indien daar enige iemand die ongeluk gesien het na vore sal kom dat ons...
31/07/2026

Op 18 Junie 2026 plaas ek n boodskap wat vra dat indien daar enige iemand die ongeluk gesien het na vore sal kom dat ons die Oom en Tannie dalk kan help om die man op te spoor wat hulle karretjie so beskadig het!

In plaas daarvan, bel n wonderlike vrou my en vra vir meer fotos van die skade! WANT..... hulle gaan die hele kar se skade, krappies en merkies GRATIS GRATIS regmaak!

Genade op genade!

Ananja,baie dankie - van die eerste oproep tot die laaste kan ek getuig van iemand wat Jesus ken en hul medemens wil help. In woorde kan ek nie vir jul uitdruk wat dit vir die twee oumensies beteken het nie. Dankie is net so n klein woordjie!

Daar is nog mense wat omgee!!!Dankie, Bulldog Autobody!!!! Julle is engele!!!

03/07/2026

Ons is dankbaar dat oom Daniel Brink veilig terug by die oord is. Baie dankie vir almal se omgee

Address

326 Booysens Street, Eloffsdal
Pretoria
0084

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27123350277

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Silwerkroon Sentrum / Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Silwerkroon Sentrum / Centre:

Shortcuts

Share