Dr Kirsten du Toit Spelterapie / Play Therapy

Dr Kirsten du Toit Spelterapie / Play Therapy Kinderberading deur spel- en perdegesentreerde terapie. Berading vir kinders met emosionele uitdagings in hul lewe.

Counseling children through play- and horse centered therapy. Helping emotionally challenged children using play therapy and horses.

Doxa Deo Brooklyn Sekretaresse Dag Spreker!  "Discovering how God uniquely created me to make a difference"! Dankie liew...
04/09/2026

Doxa Deo Brooklyn Sekretaresse Dag Spreker! "Discovering how God uniquely created me to make a difference"! Dankie liewe Corlene vir die geleentheid, lekker saam lag en gesels en Seamé vir die pragtige foto's!! Besoek gerus ook Lynette Beer se nuwe platform en word 'n lid! Waardevolle "Op die Bank" gesprekke en inligting oor temperamente en nog vele meer is beskikbaar! Lynette Beer - Seeds of Inspiration

Dankie liefste Jeanine!! Ek is mal oor my broeke! By die praktyk, naweek drag en self op die verhoog!! Gaan ondersteun H...
16/08/2026

Dankie liefste Jeanine!! Ek is mal oor my broeke! By die praktyk, naweek drag en self op die verhoog!! Gaan ondersteun Hamba Jeans gerus!!

Lekker Boeremark saam Springbokkies! Dr Kirsten du Toit Spelterapie / Play Therapy ons is mal oor jou in Hamba!!

Dankie vir almal se bywoning vanoggend! Dankie Jenny vir die boek uistalling📚! En Chocolat et Cafe vir altyd heerlike ko...
14/08/2026

Dankie vir almal se bywoning vanoggend! Dankie Jenny vir die boek uistalling📚! En Chocolat et Cafe vir altyd heerlike kos en diens🤗☕️🍰!! Gaan volg asb Lynette Beer se webtuiste asook registreer vir die studievaardigheid kursus! Dis regtig van groot waarde en 'n moet vir ouer en kind! Vandag het ons heerlik gesels oor die temperamente en verstaan van jou kind se leervaardighede en ouers se houding teenoor leer en hoe om jou kind te motiveer vir leer en opdrag uitvoering. Dankie vir die lekker saam gesels! Ons sien mekaar weer 11 Sept!Chocolat et CaféLittle BooksLynette Beer - Seeds of Inspiration Leer in KLEUR - Lynette Beer Studievaardigheid

Sien onder Leer in KLEUR-Lynette Beer
https://www.facebook.com/share/1BidUpsG6V/?mibextid=wwXIfr

12/08/2026

Hallo almal!! Herinner net aan die ouerleidinggroep komende Vrydag 14 Aug 09:00 ☕️vir 09:30-11:30. Chocolat et Cafe Chocolat et Café op praktyk perseel. Gratis bywoning. Ek praat graag oor hoe om jou kinders te verstaan itv leermetodes en temperament (Gr4 plus) asook vir kleintjies met die aanbreek van eerste werkies en huiswerk hoe om hulle en jou as ouer se gedrag/emosies te verstaan. Jenny van Little Books gaan weer uitstal! Little Books! Bly warm❄️🥶en sien Vrydag🧣🧣❤️🤗!

Dankie vir almal se bywoning vanoggend!! Dit is altyd spesiaal en ek is baie lief vir almal!! Tel jou potlood op, maak h...
24/07/2026

Dankie vir almal se bywoning vanoggend!! Dit is altyd spesiaal en ek is baie lief vir almal!! Tel jou potlood op, maak hom skerp... nie te skerp😂maar moenie "stomp" gaan en sorg dat jou gebreekte potlode opgetel word en jy jou doel bereik!! Julle is spesiaal!! Die volgende ouerleidinggroep is DV Vry 14 Aug. Dankie liefste Jenny van Little Books vir die beste boeke vir kinders! En natuurlik Lynn by Chocolate et Cafe!! Lekkerste koek in Pretoria! Little BooksChocolat et Café

More almal!! Hoop dt gaan goed en dat almal lekker gerus het die vakansie en veilig gereis het🌺🤗! Herinner net alle ouer...
22/07/2026

More almal!! Hoop dt gaan goed en dat almal lekker gerus het die vakansie en veilig gereis het🌺🤗! Herinner net alle ouers aan die ouerleidinggroep komende Vrydag 24 Jul 09:00☕️vir 09:30-11:30 by Chocolat et Cafe Clubhuis. Jenny van Little Books gaan ook weer haar boekies uitstal met paar nuwe boekies op die mark!! Gratis bywoning-almal welkom! Ons gaan lekker gesels oor die verskillende ouers wat ons kry (of kies om te wees) in ouerskap😅! Veral na die vakansie😂!! Sien Vrydag🎈Chocolat et Café Little Books

Dankie almal vir 'n heerlike oggend van saam kuier en lag!! En sommiges was skaam😅dankie vir elkeen se hart en om skaam ...
12/06/2026

Dankie almal vir 'n heerlike oggend van saam kuier en lag!! En sommiges was skaam😅dankie vir elkeen se hart en om skaam kinders en onseker kinders beter te verstaan! Tot Fin ons "praktyk hond" het saam gekuier!! Ons kuier weer lekker saam na die skole vakansie Vry 24 Julie! Dankie Jenny vir die boekies en Lynne vir altyd jou pragtige venue!! Die koek het vanoggend gevloei🍰☕️🤗! Sterkte almal met die laaste stretch vd 2de kwartaal en eksamens! Lekker vakansie hou vir die wat weggaan🌊🐗en sien amper weer!

10/06/2026

Hallo almal! Hoop dit gaan goed❄️! Ek herinner net elkeen aan ons ouerleidinggroep komende Vrydag 12 Junie 09:00☕️🍰vir 09:30-11:30 te Chocolat et Cafe Clubhouse, Lynwoodweg/Graham weg verlenging op praktyk perseel. Gratis bywoning-almal welkom🤗Ek gaan lekker gesels oor angstige kinders/skaam kinders en hoe om hulle te benader. Jenny van Little Books gaan ook weer uitstal! Kaartmasjien beskikbaar. Sien dan!Chocolat et Café Little Books

Om 'n kind se gesig te sien ophelder is seker een van die mooiste geskenke vir my! Om daar te wees, om betrokke te wees ...
30/05/2026

Om 'n kind se gesig te sien ophelder is seker een van die mooiste geskenke vir my! Om daar te wees, om betrokke te wees en om hulle hartjies te hoor! En net liefde gee... want Hy het ons eerste lief gehad! Wees lief vir jou kind want Jesus het dit eerste begin! Jy is ook geliefd! Bietjie bederf week gehad met Chocolat et Cafe se heerlike Baby Chino vir een van my hartjie kinders... gaan bederf jou kleinding met hierdie heerlike warm drankie en sjokolade lepel😋😋

25/05/2026

Tuks Wrestling continues to grow beyond its main performance hub on Serene Street, now operating at Constantia Park Primary, Elardus Park Primary, and most recently Anton van Wouw. Through these programs, we are contributing significantly to the development of young athletes and strengthening rugby foundations through wrestling.

Wrestling develops better tackling, balance, body control, confidence, and athleticism, skills that directly transfer onto the rugby field.

Is your school missing out?

Get in touch and see how Tuks Wrestling can help build stronger athletes and stronger rugby programs.

📞 081 017 9249
✉️ [email protected]

Address

Pretoria
0081

Telephone

+27656649142

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dr Kirsten du Toit Spelterapie / Play Therapy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Dr Kirsten du Toit Spelterapie / Play Therapy:

Shortcuts

Share