Ilanie Möller Psychological Practice

Ilanie Möller Psychological Practice "The Lord is close to the brokenhearted"
Psalm 34

Ja !!!!
12/08/2026

Ja !!!!

Díe praktyk ís die week geseën met blomme!! Ek voel gespoil!Ons Sielkunde praktyk is in Elarduspark geleë en ek ís baie ...
29/07/2026

Díe praktyk ís die week geseën met blomme!! Ek voel gespoil!

Ons Sielkunde praktyk is in Elarduspark geleë en ek ís baie lief daarvoor om Pastorale/Christelike berading ook in ‘n sessie te doen. Jy is welkom om te bel om meer uit te vind óf om nog blomme bring !😉😉

☎️083 5555 969
[email protected]

Vir regte outentieke depressie gaan positive thoughts net mooi niks doen nie. Bid help altyd maar jy kort terapie en med...
18/07/2026

Vir regte outentieke depressie gaan positive thoughts net mooi niks doen nie.

Bid help altyd maar jy kort terapie en medikasie. Punt.

Depressie simptome:
🍁Slaap te veel óf te min
🍁Eet-te veel óf te min
🍁Konstante gevoel van moedeloosheid
🍁Verlies aan dit wat jou voorheen plesier gegee het
🍁 Kom nie uit díe bed uit nie/lae energie
🍁 Brain fog/konsentrasie probleme

As jy aan díe meeste hiervan voldoen moet jy kom hulp soek. My praktyk is in Elarduspark.

Bel gerus ☎️ 083 5555 969
Óf mail na [email protected]

Kinders soek ná díe magic…ons moet ook…As jy sukkel en jy voel blue is dit dalk depressie?Jy is welkom om te bel óf te e...
12/07/2026

Kinders soek ná díe magic…ons moet ook…

As jy sukkel en jy voel blue is dit dalk depressie?

Jy is welkom om te bel óf te epos
☎️0835555969
[email protected]

Ek sien 3 tieners online uit verskillende dele van Australië…miskien het julle geweet, maar ek het nie-hulle kry NIE hui...
07/07/2026

Ek sien 3 tieners online uit verskillende dele van Australië…miskien het julle geweet, maar ek het nie-hulle kry NIE huiswerk nie! 😱 Dalk ‘n stukkie lees werk vir díe week maar dit is al.

As jy ‘n kind het in die stad in een van díe groot skole dan is ons noú op presies dieselfde bladsy…hoekom word ons kinders so gedruk?

Kids moet Urbanol drink nét om deur die skooldag te kom.

Hoe gaan ons hulle help?

☎️083 5555 969

[email protected]

Bel my dan gesels ons

VAK- en BEROEPSKEUSE Gr9 en 12!!Ons het ‘n kanselasie vir ‘n VAKKEUSE Woensdag 8 JulieMy praktyk is in Elarduspark ☎️ 08...
06/07/2026

VAK- en BEROEPSKEUSE

Gr9 en 12!!

Ons het ‘n kanselasie vir ‘n VAKKEUSE Woensdag 8 Julie

My praktyk is in Elarduspark

☎️ 083 5555 969
💌[email protected]

Vakke word in Augustus by AL díe Hoërskole gekies

VAKKEUSE én BEROEPSKEUSE Daar is nog plek! Vrydag 3 Julie vir vak-óf beroepskeuse. 🍁Aanleg🍁Belangstelling🍁Persoonlikheid...
19/06/2026

VAKKEUSE én BEROEPSKEUSE

Daar is nog plek! Vrydag 3 Julie vir vak-óf beroepskeuse.
🍁Aanleg
🍁Belangstelling
🍁Persoonlikheid
🍁Breinvoorkeure
🍁Onderhoud met die ouers, voor én na díe tyd

Ek is in Elarduspark, jy is welkom om te bel!

☎️ 083 5555 969
💌My epos gee ons opdraende, bel ons liewers 👌

As jy my 15 jr terug voor my bybelskool jaar gevra het of  (hoe gaan ek dít nou sê…?) daar net sekere engele is “aangaan...
27/05/2026

As jy my 15 jr terug voor my bybelskool jaar gevra het of (hoe gaan ek dít nou sê…?) daar net sekere engele is “aangaande jou” sou ék gesê het nee moenie laf wees nie, jy het nie net spesifieke engele om jou nie …maar…. Psalm 91 sê duidelik “the angels concerning you”. Met ander woorde...the angels regarding you. So jy het spesifieke engele wat jou beskerm (natuurlik deur God se opdrag)…hoé amazing is dít!!

Address

Elarduspark
Pretoria

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27835555969

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ilanie Möller Psychological Practice posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Ilanie Möller Psychological Practice:

Shortcuts

Share

Category