Kinder Kêkkel

Kinder Kêkkel Spraak, Taal en Luister
Spraak-Taalterapeut

KONTAK ONS VIR DIE VOLGENDE:🗣Artikulasie probleme - Jou kind kan nog nie spesifieke klanke soos bv. /l/ , /s/ of /r/ sê ...
26/01/2024

KONTAK ONS VIR DIE VOLGENDE:

🗣Artikulasie probleme -
Jou kind kan nog nie spesifieke klanke soos bv. /l/ , /s/ of /r/ sê nie en meeste van sy/haar ouderdom maats kan al. Jou kind word moeilik deur ander mense verstaan en sy/haar spraak is onduidelik.

🗣Taalprobleme -
Jou kind sukkel om hulself uit te druk. Hul sukkel om instruksies te volg en vrae te beantwoord. Jou kind se taalgebruik is deurmekaar en gebroke. Jou kind sukkel om taal korrek te gebruik en te verstaan.

🗣Ouditiewe prosessering -
Jou kind sukkel om begin, middel en eind klanke van woorde te identifiseer/benoem. Sukkel om woorde self te klank of om klanke bymekaar te voeg en die woord te noem. Hul sukkel om instruksies te onthou en te volg. Sukkel met luistervaardighede.

🗣Hakkel

PRETORIA • BENONI

Voel jy onseker/bekommerd oor jou kind se:• Uitspraak van klanke• Ontwikkeling van spraak• Taalgebruik, sinskonstruksie ...
13/04/2023

Voel jy onseker/bekommerd oor jou kind se:
• Uitspraak van klanke
• Ontwikkeling van spraak
• Taalgebruik, sinskonstruksie en beperkte uitdrukking van hul gedagtes in woorde en sinne
• Verstaan van taal en vrae
• Volg van instruksies
• Leesbegrip
• Spelvaardighede
• Luistervaardighede

Hier is professionele raad en hulp beskikbaar!

Kontak ons gerus!

• Siftingstoets • Kry ‘n professionele opinie eerder as jou ‘skoonma’ of vriendinne se opinies! Voel jy onseker oor jou ...
22/02/2023

• Siftingstoets •

Kry ‘n professionele opinie eerder as jou ‘skoonma’ of vriendinne se opinies!

Voel jy onseker oor jou kind se spraak en taal ontwikkeling OF sukkel jou ouer kind met lees-en spelvaardighede. Kontak ons gerus om jou afspraak te maak vir ‘n siftingstoets.

PLAAS JOU BESTELLING TEEN VRYDAG 16 SEPTEMBER. VOLG DIE “SHOP” SKAKEL.
14/09/2022

PLAAS JOU BESTELLING TEEN VRYDAG 16 SEPTEMBER. VOLG DIE “SHOP” SKAKEL.

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kinder Kêkkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share