House Cohen

House Cohen Home for the fragile elderly. House Cohen is a home for the wonderful human in need of fragile care

Vandag het ons die jong man se verjaardag gevier! Hier jong man wat elke dag smile as hy kan, ja soms het ht ook sy afda...
03/08/2026

Vandag het ons die jong man se verjaardag gevier! Hier jong man wat elke dag smile as hy kan, ja soms het ht ook sy afdag dan gaan dit maar moeilik vir so tydtjie dan is hy weer happy!

Patrick het van baie jong ouderdom 'n moeilike lewe gehad...
Baie erge ongeluk waar hy regtig baie ernstig seer gekry het en dan net so deur sy ouers gelos is aan die genade van ander! Hierdie mannetjie het geen familie en so het hy een van House Cohen se familie geraak so paar jaar terug.

Patrick ons wens jou 'n mooi lewens jaar toe. Mag elke dag van vandag af net alles wat mooi is in hou. Mag God jou sëen met goedheid en guns. En mag jou ons ou hansworsie bly vir nog baie jare!

We love you Patty!

Kom vier ons laaste mark dag saam met Cohen.SA en House Cohen op die 1 Aug 2026.Lekker kos en lekkergoed van te kies en ...
30/07/2026

Kom vier ons laaste mark dag saam met Cohen.SA en House Cohen op die 1 Aug 2026.

Lekker kos en lekkergoed van te kies en keur. Mooi musiek saam met Bosveld Stereo - 107.5 FM.

Dalk kry jy so paar geskenkie te koop vir die volgende 6 verjaarsdae.

Help ons om ons groot bottle vol R5 te maak. Hierdie gelde is ten bate van bejaardes met Altzheimers, Dementia en ander mediese kondisies. Asook nuwe kombuis kaste en afdakke.

Kom vier ons laaste mark dag saam met Cohen.SA en House Cohen op die 1 Aug 2026.Lekker kos en lekkergoed van te kies en ...
25/07/2026

Kom vier ons laaste mark dag saam met Cohen.SA en House Cohen op die 1 Aug 2026.
Lekker kos en lekkergoed van te kies en keur. Mooi musiek saam met Bosveld Stereo - 107.5 FM.

Dalk kry jy so paar geskenkie te koop vir die volgende 6 verjaarsdae.

Help ons om ons groot bottle vol R5 te maak. Hierdie gelde is ten bate van bejaardes met Altzheimers, Dementia en ander mediese kondisies. Asook nuwe kombuis kaste en afdakke.

Goeiemôre liewe vriende en familieSoos baie van julle weet het ons baie bejaardes wat groot mens doeke dra en van hierdi...
25/07/2026

Goeiemôre liewe vriende en familie

Soos baie van julle weet het ons baie bejaardes wat groot mens doeke dra en van hierdie mensies het geen familie wat bydrae maak tot doeke nie. Tans betaal ons as die bestuur van House Cohen die 4 bejaardes die doeke uit ons eie persoonlike inkomste.

So wil ons met ons hoed in die hand staan en dra vir enige iemand wat dit moontlik in hulle harte kan sien om dalk met 'n donasie kan help.

U kan gerus vir Conrad kontak vir meer inligting hoe u kan help. Vra ook oor hoe u die kan terug eis van belasting.

Vriendelike groete

House Cohen
Bestuur

In al.die warwoel het ons so bietjie Tannie Elize se.verjaardag fotos amper vergeet.Tannie Elize jammer vir die laat pla...
23/07/2026

In al.die warwoel het ons so bietjie Tannie Elize se.verjaardag fotos amper vergeet.

Tannie Elize jammer vir die laat plasing.

Baie geluk met die herdenking van u geboorte dag op die 21ste Julie. Mag die nuwe lewens jaar vol vreugde en vrede wees.

Ons wil bitter graag vir die mense van Kairos Changing Lives en die skenker bedank vir die mooi geskenkies vir die inwon...
16/07/2026

Ons wil bitter graag vir die mense van Kairos Changing Lives en die skenker bedank vir die mooi geskenkies vir die inwoners van House Cohen en die personeel.

Dis maak ons hart bly om te weet daar is nog mense met mooi hart vol liefde en omgee vir hulle medemens.

Weereens baie dankie

Address

Daniel Street, Mountain View
Pretoria

Opening Hours

Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when House Cohen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to House Cohen:

Shortcuts

Share