Ellis Chiropractic

Directions Website Contact the practice

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ Chiropractor in Pretoria | Dr. Ahlisna Ellis
๐Ÿ’†โ€โ™‚๏ธ Neuromuscular & joint care | Spine-nervous system alignment
โžก๏ธ Medical aid accepted
2๏ธโƒฃPractices: Montana & Waverley
๐Ÿ“ž 065 077 5986 | โฌ‡๏ธ
https://www.ellischiropractic.co.za/

๐Ÿฆธโ€โ™€๏ธ JOU RUG IS NIE โ€™N SUPERHELD NIE! ๐Ÿ’—Net gou AL die inkopies in een slag indraโ€ฆ want wie wil nou twee keer loop? ๐Ÿ˜‚๐Ÿ›๏ธKl...
16/10/2026

๐Ÿฆธโ€โ™€๏ธ JOU RUG IS NIE โ€™N SUPERHELD NIE! ๐Ÿ’—

Net gou AL die inkopies in een slag indraโ€ฆ want wie wil nou twee keer loop? ๐Ÿ˜‚๐Ÿ›๏ธ

Klink bekend?

Jou arms sรช: โ€œOns kan dit!โ€ ๐Ÿ’ช
Jou rug sรช: โ€œEK HET NIE HIERRVOOR INGESTEM NIE!โ€ ๐Ÿ˜ฉ

๐Ÿฆด 16 OKTOBER | WORLD SPINE DAY

Jou ruggraat ondersteun jou elke dag. Van inkopies dra en kinders optel tot lang ure agter โ€™n lessenaar โ€” jou rug werk hard!

๐ŸŒฟ Gee jou rug โ€™n bietjie liefde:
โœ… Verdeel swaar vragte in kleiner, hanteerbare hoeveelhede.
โœ… Hou items naby jou lyf wanneer jy dit optel.
โœ… Beweeg gereeld en bou jou krag geleidelik op.
โœ… Moenie aanhoudende rugpyn ignoreer nie.

Want jy hoef nie โ€™n superheld te wees om na jou liggaam om te sien nie. ๐Ÿ˜‰

๐Ÿฉท Rug wat kla? Kom ons kyk daarna!

๐Ÿ“ž 065 077 5986
๐Ÿ“ Montana & Waverley, Pretoria

Dr. Ahlisna Ellis | Chiropractor
Move well to live well. ๐ŸŒธ

๐Ÿช‘ JOU STOEL IS NIE JOU BESTE VRIEND NIE! ๐Ÿ˜…Julle twee spandeer dalk 8 ure per dag saamโ€ฆ maar jou rug is nie noodwendig so...
14/10/2026

๐Ÿช‘ JOU STOEL IS NIE JOU BESTE VRIEND NIE! ๐Ÿ˜…

Julle twee spandeer dalk 8 ure per dag saamโ€ฆ maar jou rug is nie noodwendig so gelukkig met diรฉ verhouding nie! ๐Ÿคญ

๐Ÿ’ป Lang ure agter โ€™n lessenaar?
๐Ÿ˜ฉ Stywe skouers?
๐Ÿ™†โ€โ™€๏ธ โ€™n Rug wat kla elke keer as jy opstaan?

Jou liggaam is gemaak om te BEWEEG, nie om heeldag in dieselfde posisie te bly nie!

๐Ÿฆด BONE & JOINT WEEK | 12โ€“20 OKTOBER

Hierdie week herinner ons jou hoe belangrik dit is om na jou bene, gewrigte en ruggraat om te sien.

๐ŸŒธ Klein veranderinge kan โ€™n groot verskil maak:
โœ… Staan gereeld op en beweeg rond.
โœ… Wissel jou sitposisie af.
โœ… Maak seker jou werkspasie is gemaklik ingerig.
โœ… Moenie aanhoudende rugpyn ignoreer nie.

En as jou rug al lankal dreig om sy bedanking in te dienโ€ฆ miskien is dit tyd vir โ€™n professionele ondersoek! ๐Ÿ˜‰

๐Ÿฉท Ellis Chiropractic
๐Ÿ“ž 065 077 5986
๐Ÿ“ Montana & Waverley, Pretoria

Move well to live well. ๐ŸŒฟ

๐Ÿฉท STYF IS NIE NET OUDERDOM NIE!Sukkel jy om soggens aan die gang te kom? Voel jou knieรซ, heupe of ander gewrigte styf en...
12/10/2026

๐Ÿฉท STYF IS NIE NET OUDERDOM NIE!

Sukkel jy om soggens aan die gang te kom? Voel jou knieรซ, heupe of ander gewrigte styf en seer?

Jou lyf probeer dalk vir jou iets vertel. ๐Ÿ‘€

๐Ÿฆด 12 Oktober | World Arthritis Day

Hierdie week fokus ons op Bone & Joint Week (12โ€“20 Oktober) en die belangrikheid van gesonde bene, gewrigte en beweging.

Want om ouer te word is deel van die leweโ€ฆ maar om aanhoudende pyn sommer net as normaal te aanvaar, hoef nie te wees nie!

Moenie aanhoudende styfheid, swelling of gewrigspyn ignoreer nie. Laat dit professioneel ondersoek sodat jy die regte ondersteuning kan kry.

๐ŸŒธ Beweeg beter. Leef beter.

๐Ÿ“ž 065 077 5986
๐Ÿ“ Montana & Waverley, Pretoria

Dr. Ahlisna Ellis | Chiropractor
Move well to live well. ๐Ÿฉท

As jou voete โ€™n gesig kon trekโ€ฆ sou dit waarskynlik sรณ lyk. ๐Ÿ˜…Moenie wag tot jou lyf hard genoeg kla dat jy mรณรฉt luister ...
09/10/2026

As jou voete โ€™n gesig kon trekโ€ฆ sou dit waarskynlik sรณ lyk. ๐Ÿ˜…

Moenie wag tot jou lyf hard genoeg kla dat jy mรณรฉt luister nie. Klein ongemak kan vinnig โ€™n groot irritasie word.

๐Ÿ“ž 065 077 5986
๐Ÿ“ Montana & Waverley, Pretoria

When your back starts pulling facesโ€ฆ itโ€™s probably trying to tell you something. ๐Ÿ˜…Pain has a way of speaking up โ€” donโ€™t ...
07/10/2026

When your back starts pulling facesโ€ฆ itโ€™s probably trying to tell you something. ๐Ÿ˜…

Pain has a way of speaking up โ€” donโ€™t ignore it.

Book your appointment with Ellis Chiropractic and letโ€™s get you moving better again.

๐Ÿ“ž 065 077 5986
๐Ÿ“ Montana & Waverley, Pretoria

Daai oomblik wanneer jy opstaan en skielik 27 voel soos 87. ๐Ÿ˜…As jou rug elke keer nรก โ€™n lang dag by die lessenaar protes...
06/10/2026

Daai oomblik wanneer jy opstaan en skielik 27 voel soos 87. ๐Ÿ˜…

As jou rug elke keer nรก โ€™n lang dag by die lessenaar protesteer, is dit dalk tyd om daarna te laat kyk.

๐Ÿ“ž 065 077 5986
๐Ÿ“ Montana & Waverley, Pretoria

Ever wake up feeling like you somehow injured yourselfโ€ฆ sleeping? ๐Ÿ˜…A stiff neck can make the whole morning feel harder t...
02/10/2026

Ever wake up feeling like you somehow injured yourselfโ€ฆ sleeping? ๐Ÿ˜…

A stiff neck can make the whole morning feel harder than it needs to. If your neck keeps waking up grumpy, it might be time to give it some attention.

๐Ÿ“ Montana & Waverley, Pretoria
๐Ÿ“ž 065 077 5986
Move well to live well.

One basket. One wrong move. And suddenly your back has submitted a formal complaint. ๐Ÿ˜…If everyday tasks are leaving your...
30/09/2026

One basket. One wrong move. And suddenly your back has submitted a formal complaint. ๐Ÿ˜…

If everyday tasks are leaving your back stiff, sore or uncomfortable, it might be time to give it some attention.

๐Ÿ“ž 065 077 5986
๐Ÿ“ Montana & Waverley, Pretoria
Move well to live well.

Ons almal ken daai โ€œek scroll net gouโ€โ€ฆ en skielik is jou nek die een wat die rekening betaal. ๐Ÿ˜…๐Ÿ“ฑAs jou nek styf voel of...
28/09/2026

Ons almal ken daai โ€œek scroll net gouโ€โ€ฆ en skielik is jou nek die een wat die rekening betaal. ๐Ÿ˜…๐Ÿ“ฑ

As jou nek styf voel of jou skouers begin kla, is dit dalk tyd om bietjie aandag aan jou postuur te gee.

Move well to live well.
๐Ÿ“ Montana & Waverley, Pretoria
๐Ÿ“ž 065 077 5986

Het jy geweet? ๐Ÿ‘€ Jou mediese fonds hoef nie eers betrokke te wees nie.Ellis Chiropractic is uitgekontrakteur van mediese...
26/09/2026

Het jy geweet? ๐Ÿ‘€ Jou mediese fonds hoef nie eers betrokke te wees nie.

Ellis Chiropractic is uitgekontrakteur van mediese fondse, wat beteken jy kan steeds jou chiropraktiese sorg ontvang en die koste uit jou spaargelde betaal.

Het jy vrae oor hoe dit werk? Kontak ons gerus. ๐ŸŒฟ

๐Ÿ“ž 065 077 5986
๐Ÿ“ Montana & Waverley, Pretoria

Address

80 Silvergrass Street, Montana
Pretoria
0082

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ellis Chiropractic posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Ellis Chiropractic:

Shortcuts

Share

Category