16/05/2026
Saf~Bob Begrafnisdienste Elandspoort, Pretoria .
Kontak my gerus vir bekostigbare en bevredigende diens met die reel van begrafnis-verassingsdiens van u geliefde. Sarie Wheeler 067 032 5532, 24h00 nr. REPATRIASIE VAN LIGGAME OORSEE WORD OOK GEDOEN. Vir n kwotasie [email protected]. Ons doen ook begrafnispolisse (FSP-13413).