13/06/2026
Vanoggend gesels Dawie Roodt met Voltan Senekal, Nasionale Bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection oor Villa se ontwikkeling van 'n tradisionele gewasbeskermingsmaatskappy na 'n meer geïntegreerde rolspeler wat weerintelligensie benut.
🌾 landbouSAKE word met trots geborg deur Laeveld Agrochem - SAAM boer ons vooruit.
Uitsaaitye: https://ontbytsake.co.za/oor-ons