10/06/2026
Ons is so opgewonde vir ons volgende besoek aan Upington!
Dr Wian sal van 22–26 Junie in Upington wees om ons getroue pasiënte sowel as nuwe pasiënte te sien.
Dit bly vir ons ’n groot voorreg om die mense van die Kalahari te dien en kwaliteit gesondheidsorg na julle gemeenskap te bring.
📱 WhatsApp 084 093 4448 om jou afspraak te bespreek. Ons is vol bespreek vir hierdie besoek, maar net ingeval iets oopgaan kan ons jou op ons waglys plaas. 😉
Ons sien uit daarna om julle weer te sien!