Doringbome Aftreeoord / Retirement Village

Doringbome Aftreeoord / Retirement Village Ons bied 'n volledige gespesialiseerde sorg eenheid en huis aan bejaardes in 'n veilige omgewing, waar elke bejaarde tuis, gemaklik en na gekyk sal voel.

Ons geriewe is ekslusief en word met 'n sagte hand gemonitor en bestuur deur Mnr Sollie Potgieter.

🔹ONS HET BESKIKBAARHEID IN ONS VERSWAKTE SORG AFDELING🔹🌿 Ons is hier vir jou, elke dag! 🌿By Doringbome Aftreeoord streef...
02/09/2026

🔹ONS HET BESKIKBAARHEID IN ONS VERSWAKTE SORG AFDELING🔹

🌿 Ons is hier vir jou, elke dag! 🌿

By Doringbome Aftreeoord streef ons daarna om aan ons inwoners ’n veilige, gemaklike en ondersteunende omgewing te bied. Ons verswakte sorg afdeling is daar om ekstra ondersteuning en sorg te bied wanneer dit die nodigste is. ❤️

Want elke oomblik verdien om met waardigheid, omgee en respek geleef te word.

📞 Kontak Karien Wessels: 078 521 5611
📍 15 De Laan, Doringbome, Rietfontein, Pretoria

Die lente bring nuwe kleur, warmte en vreugde – ’n pragtige herinnering dat elke nuwe seisoen nuwe geleenthede bring. 🌿🌸...
01/09/2026

Die lente bring nuwe kleur, warmte en vreugde – ’n pragtige herinnering dat elke nuwe seisoen nuwe geleenthede bring. 🌿🌸
By Doringbome Aftreeoord vier ons die lente saam met ons inwoners, met mooi oomblikke, nuwe herinneringe en ’n hart vol dankbaarheid. 💛

🌷 Welkom, lente – ’n nuwe seisoen om die lewe te geniet! 🌷

BESKIKBAAR BY ONS:1 x Enkel woonstel 1 x Deelkamer in verswakte sorg📍 Doringbome, Pretoria📞 Kontak Karien op 078 521 561...
28/08/2026

BESKIKBAAR BY ONS:
1 x Enkel woonstel
1 x Deelkamer in verswakte sorg
📍 Doringbome, Pretoria

📞 Kontak Karien op 078 521 5611 vandag vir meer inligting en om beskikbaarheid te bevestig.

Beskikbaar by Doringbome Aftreeoord! 🏡💙Opsoek na gerieflike en versorgde verblyf? Doringbome bied ’n 1 x enkel-sorg woon...
12/08/2026

Beskikbaar by Doringbome Aftreeoord! 🏡💙

Opsoek na gerieflike en versorgde verblyf? Doringbome bied ’n 1 x enkel-sorg woonstel en 1 x eenkamer-eenheid in verswakte sorg – met ’n veilige, rustige omgewing en professionele ondersteuning.

📍 Doringbome, Pretoria
📞 Kontak Karien op 078 521 5611 vandag vir meer inligting en om beskikbaarheid te bevestig.

Geniet veilige, gemaklike en onafhanklike aftrede by Doringbome Aftreeoord.Deelkamer Beskikbaar – Verswakte Sorg & 2 Sel...
30/07/2026

Geniet veilige, gemaklike en onafhanklike aftrede by Doringbome Aftreeoord.
Deelkamer Beskikbaar – Verswakte Sorg & 2 Selfsorg bachelor woonstelle nou beskikbaar op die grond- en eerste vloer.
By Doringbome bied ons liefdevolle, professionele sorg in 'n veilige en rustige omgewing. Ons toegewyde personeel verseker dat elke inwoner met respek, waardigheid en deernis versorg word.

☎️Kontak vandag vir Karien op 078 521 5611 om 'n afspraak te maak.

Deelkamer Beskikbaar – Verswakte SorgBy Doringbome Verswakte Sorg bied ons liefdevolle, professionele sorg in 'n veilige...
24/07/2026

Deelkamer Beskikbaar – Verswakte Sorg

By Doringbome Verswakte Sorg bied ons liefdevolle, professionele sorg in 'n veilige en rustige omgewing. Ons toegewyde personeel verseker dat elke inwoner met respek, waardigheid en deernis versorg word. Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons beskikbare deelkamers en gee u geliefde die sorg wat hulle verdien.

☎️Kontak vandag vir Karien op 078 521 5611 om 'n afspraak te maak.

🏘️ONS HET WOONSTELLE BESKIKBAAR! ☎️Kontak vandag vir Karien op 078 521 5611 om 'n afspraak te maak.
16/07/2026

🏘️ONS HET WOONSTELLE BESKIKBAAR!

☎️Kontak vandag vir Karien op 078 521 5611 om 'n afspraak te maak.

🧶7 Komberse🪡 490 Blokkies, gehekel vir Kind to Hearing.Op ons tannies se ou dag gee hulle nogsteeds terug vir die gemeen...
09/07/2026

🧶7 Komberse
🪡 490 Blokkies, gehekel vir Kind to Hearing.
Op ons tannies se ou dag gee hulle nogsteeds terug vir die gemeenskap.
🧺Mev Elize Potgieter was ook hier om die laaste 3 kombersies te oorhandig 🤍

DADELIK BESKIKBAAR BY ONS...▪️Bystandsorg eenheid.▪️Self sorg woonstel.Kontak vandag vir Karien op 078 521 5611 om 'n af...
24/06/2026

DADELIK BESKIKBAAR BY ONS...
▪️Bystandsorg eenheid.
▪️Self sorg woonstel.

Kontak vandag vir Karien op 078 521 5611 om 'n afspraak te maak.

Gelukkige Vadersdag aan al die pa's! Dankie vir julle liefde, leiding en ondersteuning. Mag julle dag gevul wees met vre...
21/06/2026

Gelukkige Vadersdag aan al die pa's! Dankie vir julle liefde, leiding en ondersteuning. Mag julle dag gevul wees met vreugde en waardering.

❤️👔

Address

555 15th Avenue, Rietfontein
Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doringbome Aftreeoord / Retirement Village posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Doringbome Aftreeoord / Retirement Village:

Shortcuts

Share