08/08/2026
πΆ Wynand en Cheree IN KONSERT πΆ
Kom geniet βn besondere aand van musiek, hoop en warmte saam met Wynand en Cheree! ππ€
π
Vrydag, 4 September 2026
π 19:00
π NG Kerk Villieria
24ste Laan 571, Villieria
ποΈ R150 pp
Kaartjies beskikbaar by:
π Ronel - 079-970-5326
βͺ Of gedurende kantoorure by NG Villieria Kerkkantoor
Bring jou familie en vriende en kom ondersteun MOOT Dagsorgsentrum terwyl ons saam βn heerlike aand van musiek geniet. β¨
π Meer besonderhede & Facebook Event: https://fb.me/e/4QQTogfWQ
Ons sien uit daarna om julle daar te sien! ππΆ