Suné Ferreira Audiologist

Suné Ferreira Audiologist Since 1993 we have been trusted to help with better hearing.

𝐒𝐞𝐫𝐯𝐢𝐜𝐞𝐬

– Diagnostic Hearing Tests
– Hearing Aid Evaluation and Trials
– Hearing Aid Repairs
– Hearing Aid Accessories and Batteries
– Mobile Hearing Tests and Hearing Aid Services

Ligte, kamera, aksie! 🎥📸 Ons het pret hier by die praktyk. Hou ons Facebook blad en Instagram dop oor die volgende paar ...
03/08/2026

Ligte, kamera, aksie! 🎥📸 Ons het pret hier by die praktyk. Hou ons Facebook blad en Instagram dop oor die volgende paar weke vir oulike, nuwe videos. ✨😁

Ina het vandag, na 12 jaar, haar laaste dag by die praktyk spandeer. Sy het vir 12 jaar elke liewe persoon met 'n glimla...
31/07/2026

Ina het vandag, na 12 jaar, haar laaste dag by die praktyk spandeer. Sy het vir 12 jaar elke liewe persoon met 'n glimlag ontvang en almal het altyd gese "shoe, maar julle ontvangsdame is oulik/ vriendelik". Ina, ons wens jou net die beste toe! ❤️ Dankie vir 12 jaar van uitstekende diens. 🥇🏆

29/07/2026

Hoor wat d**k Mnr. Botes van sy nuwe, piepklein gehoorapparate!🦻

24/07/2026

Het jy geweet...

Ons vier vandag Belinda se verjaarsdag. Baie geluk!🥳
16/07/2026

Ons vier vandag Belinda se verjaarsdag. Baie geluk!🥳

Ons het hierdie week Bougainvilla aftree-oord besoek en gehoor siftingstoetse gedoen. Ons het 'n volledige toegeruste mo...
15/07/2026

Ons het hierdie week Bougainvilla aftree-oord besoek en gehoor siftingstoetse gedoen. Ons het 'n volledige toegeruste mobiele-praktyk om gehoor dienste te lewer by aftree-oorde. Indien jy iemand ken wat ons dienste benodig, maar wat nie mobiel is of nie vervoer het nie, skakel ons gerus by 012 567 0157. Ons help graag!🦻

13/07/2026

Sy ry al die pad van Centurion af om ons hier in Sinoville te besoek🦻🏼

Ons het by Bergvallei Aftree-oord gehoorsiftingstoetse gaan doen. Dit help die inwoners om te sien of hulle gehoorverlie...
10/07/2026

Ons het by Bergvallei Aftree-oord gehoorsiftingstoetse gaan doen. Dit help die inwoners om te sien of hulle gehoorverlies het of nie. 🦻 Ons doen ook elke laaste Woensdag van die maand gehoorsiftings by die praktyk. Skakel gerus vir 'n afspraak ☎012 567 0157.

03/07/2026

Luister bietjie hier 👂🏽

Ons HelpHoor Projek werk saam met Helpende Hand om 'n verskil in mense met gehoorverlies, se lewens te maak. Help 'n and...
01/07/2026

Ons HelpHoor Projek werk saam met Helpende Hand om 'n verskil in mense met gehoorverlies, se lewens te maak. Help 'n ander deur jou ou gehoorapparate te skenk. Bring dit asseblief na ons praktyk toe🥰🦻
Foto krediet: Magnific Images

Address

256, Sefako Makgatho Drive
Pretoria
0182

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Suné Ferreira Audiologist posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Suné Ferreira Audiologist:

Shortcuts

Share

Category