Optimed Eye and Laser Clinic

Optimed Eye and Laser Clinic Optimed is a state of the art eye institution in Pretoria which specialises in laser vision correcti

Our state of the art facility boasts the latest equipment, comparable to the highest international standards. Our dedicated and professional team will go out of their way to ensure that you receive only the best possible care to help you make the right decision, suited to your unique needs.

At Optimed we would love to give you 20/20 vision with a SMILE!Contact us TODAY for a Free Laser Screening to determine ...
28/07/2026

At Optimed we would love to give you 20/20 vision with a SMILE!

Contact us TODAY for a Free Laser Screening to determine if you are a candidate for a laser correction.

012 333 1111 / [email protected]

HOOR ‘n bietjie hier!!…Kan dit WAAR WEES??Fakiese lensinplantings is ‘n uitstekende alternatief as jy nie kwalifiseer vi...
21/07/2026

HOOR ‘n bietjie hier!!…Kan dit WAAR WEES??

Fakiese lensinplantings is ‘n uitstekende alternatief as jy nie kwalifiseer vir ‘n laser refraktiewe korreksie nie. Hierdie tegnologie is al deeglik beproef oor ongeveer die afgelope 30 jaar met ‘n baie hoë veiligheidsprofiel en visuele uitkoms.

Die voordele van Fakiese lensinplantings:
1. ‘n Hoë graad van astigmatisme, bysiendheid en versiendheid kan gekorrigeer word.
2. Die prosedure is geheel en al omkeerbaar. Die lens kan verwyder word, of ‘n lens uitruiling kan gedoen word sou die lenssterkte betekenisvol oor tyd verander.
3. Geen permanente verandering word aan die anatomiese strukture van die oog aangebring nie. Alle refraktiewe strukture van die oog is onaangeraak.
4. UITMUNTENDE VISIE!

Kontak ons gerus vir ‘n afspraak!

012 333 1111 / [email protected]

17/07/2026

Vrydag Breinkrag! 🤯🤯🤯

Riddle: A man who was outside in the rain without an umbrella or hat didn’t get a single hair on his head wet. Why?
Answer: He was bald.

Send a message to learn more

Voel jy gefrustreerd…?  Is ‘n bril of kontaklense nie voldoende om vir jou funksionele visie te bied nie??Miskien ly jy ...
15/07/2026

Voel jy gefrustreerd…? Is ‘n bril of kontaklense nie voldoende om vir jou funksionele visie te bied nie??

Miskien ly jy aan ‘n kornea toestand wat behandel kan word deur ‘n kornea oorplanting…

Pasiënte word oorweeg vir ‘n kornea oorplanting wanneer optiese metodes soos ‘n bril, sagte of harde kontaklense en prosedures soos ‘n korneale kruisbinding of intra-korneale ring segmente nie voldoende is om ‘n korneale probleem aan te spreek nie.

Vir korneale visie gebreke, kontak ons gerus vir ‘n afspraak en bepaal jou visuele opsies.

012 333 1111 / [email protected]

By Optimed is dit ons voorreg om ons pasiënte MOOI te laat SIEN!SMILE Pro is die nuutse in laser tegnologie.  Die afkort...
13/07/2026

By Optimed is dit ons voorreg om ons pasiënte MOOI te laat SIEN!

SMILE Pro is die nuutse in laser tegnologie. Die afkorting is vanuit die Engels vir “SMall Incision Lenticule Extraction”.

Die SMILE Pro tegniek bewaar die samestelling en biomeganiese stabiliteit van die kornea die beste van alle refraktiewe laser tegnieke – daarom geniet SMILE Pro pasiënte uitstekende gekorrigeerde en stabiele visie vir ‘n baie lang tyd!

Moenie JOU kans vir ‘n mooi SMILE Pro misloop nie!!

Optimed bied GRATIS laser refraktiewe siftingstoetse!

Kontak ons gerus vir jou GRATIS siftingstoets!

012 333 1111 | [email protected]

By Optimed help ons pasiënte graag om OOK mooi te hoor.Maak gerus gebruik van ons Oudiologie dienste wat die volgende in...
09/07/2026

By Optimed help ons pasiënte graag om OOK mooi te hoor.

Maak gerus gebruik van ons Oudiologie dienste wat die volgende insluit:

1. Gehoorsiftings
2. Diagnostiese gehoortoetse
3. Gehoorapparate
4. Gehoorapparaat verifikasies
5. …en baie meer!

Kontak ons gerus by 012 333 1111 / [email protected] vir ‘n afspraak.

Hierdie is ‘n VRAAG wat dikwels  aan ons by Optimed gevra word.Ons wil graag elke pasiënt se visie ‘n hupstoot gee met L...
07/07/2026

Hierdie is ‘n VRAAG wat dikwels aan ons by Optimed gevra word.

Ons wil graag elke pasiënt se visie ‘n hupstoot gee met LASER behandeling. Daar is egter ‘n paar voorwaardes.

Jy is waarskynlik ‘n geskikte kandidaat vir laser behandeling…

• As jy 25 jaar of ouer is…
• Of ‘n stabiele visuele korreksie vir die afgelope 3 jaar het…
• ‘n Bril of kontaklense dra om te werk of sport te beoefen…
• Goeie oog-gesondheid geniet…

Indien jy in die ouderdomsgroep >50 jaar val, beveel ons ‘n algemene oogondersoek aan. Nadat ons jou oë deeglik ondersoek het, kan ons ‘n doelgerigte aanbeveling maak… bv. laser behandeling, lensinplanting ens.

Bespreek VANDAG ‘n GRATIS laser refraktiewe siftingstoets!

012 333 1111 / [email protected]

IN DIE VERLEDE het Oftalmoloë op persoonlike ervarings van pasiënte staat gemaak om besluite rakende katarak uitkomste t...
03/07/2026

IN DIE VERLEDE het Oftalmoloë op persoonlike ervarings van pasiënte staat gemaak om besluite rakende katarak uitkomste te bepaal.

VANDAG gebruik Optimed die BESTE in katarak innovasie…die Vivior Monitor…om pasiënte se visuele uitkomste te optimiseer.

Die Vivior monitor word deur die pasiënt gedra vir ‘n bepaalde tydperk waartydens Vivior die pasiënt se omgewing, beligting en gedrag elektronies dokumenteer. Die inligting vanaf Vivior help die pasiënt en Oftalmoloog om die beste besluit rakende die tipe intra-okulêre lens te bepaal wat die beste vir daardie pasiënt se omstandighede sal werk.

Kontak ons gerus vir ‘n katarak evaluasie en maak gebruik van die Vivior Monitor!

012 333 1111 / [email protected]

By Optimed is SMILE (Pro) ons taal!  Ons help jou om ‘n SMILE (Pro) raak te sien met die nuutste in laser tegnologie.Ons...
01/07/2026

By Optimed is SMILE (Pro) ons taal!

Ons help jou om ‘n SMILE (Pro) raak te sien met die nuutste in laser tegnologie.

Ons is in die bevoorregte posisie om ‘n verskeidenheid van tipes laser behandeling aan ons pasiënte te bied, wat onder andere die heel nuutste tegniek en tegnologie insluit, naamlik die sogenaamde SMILE Pro behandeling (dit is ‘n afkorting vir “SMall Incision Lenticle Extraction”).

Kontak ons by 012 333 1111 / [email protected] vir meer inligting!

Intra-stromal corneal ring segments (ICRS) and corneal cross-linking (UV based treatment) makes it possible to treat Ker...
28/05/2026

Intra-stromal corneal ring segments (ICRS) and corneal cross-linking (UV based treatment) makes it possible to treat Keratoconus in a minimally invasive manner…

YES! We have a solution to help you transition back to soft contact lenses or spectacles!

Do you want to find out more???

Contact us TODAY for more information or book an appointment at 012 333 1111 / [email protected]

Address

1199 Woodlands Drive
Queenswood
0121

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27123331111

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Optimed Eye and Laser Clinic posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Optimed Eye and Laser Clinic:

Shortcuts

Share