Spa Maria Pretoria Oos

Spa Maria Pretoria Oos Holistiese, professionele gesondheidspa met velsorgkundige en masseerterapeut.

Ons produkte is natuurlik, organies en hoogs effektief, bv. , , , salt en ander suiwer natuurlike gesondheidsprodukte.

Bespreek enige van ons pakkette OF Stel jou eie pakket saam uit ons pryslys en kry  10% afslag indien dit meer as R1000 ...
23/03/2026

Bespreek enige van ons pakkette
OF
Stel jou eie pakket saam uit ons pryslys en kry 10% afslag indien dit meer as R1000 beloop.

Honeybush Skin Treatment: Is ‘n basiese behandeling wat gedehidreerde vel laat herleef💧Dit bevat ‘n natuurlike mengsel v...
11/03/2026

Honeybush Skin Treatment:
Is ‘n basiese behandeling wat gedehidreerde vel laat herleef💧
Dit bevat ‘n natuurlike mengsel van plant olies en ensiemes wat saamwerk om die vel te herstel🌱

Vir wie is die behandeling geskik ?
- Alle velle, insluitende jong velle

Boek jou afspraak vandag nog, elke afspraak sluit n gratis vel konsultasie in 🗒️

📩 [email protected]

Kyk gou na ons pryslys en maak 'n afspraak      voor ons prysverhogings op 6 April in werking tree. Die stresverminderin...
05/03/2026

Kyk gou na ons pryslys en maak 'n afspraak voor ons prysverhogings op 6 April in werking tree. Die stresvermindering en die borrelpakkette is baie gewild; of stel jou eie spa pakket saam en kry 10% af as dit meer as R1000 beloop.

Heerlik snoesige babatee by Maria Koffie. Amper vang die reën ons, maar dan skuif ons gou binnetoe...
04/03/2026

Heerlik snoesige babatee by Maria Koffie. Amper vang die reën ons, maar dan skuif ons gou binnetoe...

Esse live probiotic facial🌿Die Probiotic experience maak gebruik van 5 miljard kolonie-vormende eenhede per ml van lewen...
17/02/2026

Esse live probiotic facial🌿

Die Probiotic experience maak gebruik van 5 miljard kolonie-vormende eenhede per ml van lewende Lactobacillus Probiotika of die vel.

Waarvoor help die behandeling ?
- Verminder Inflammasie
- versterk die vel se barrier
- help teen verhoudering
- Restoreer die Mikrobiome van die vel

Kontak ons by die volgende:
📩 [email protected]

Address

Diamantvallei Landgoed
Rayton
1001

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 18:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spa Maria Pretoria Oos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Spa Maria Pretoria Oos:

Shortcuts

Share

Category