RBO Funerals

RBO Funerals RBO begrafnis ondernemers offer bekostigbare begrafnis/verassingsdienste vir u geliefde. Ons professionele diens is gewaarborg teen n bekostigbare prys.

RBO begrafnis ondernemers offer bekostigbare begrafnis/verassingsdienste vir U geliefdes. RBO sal U gemoedsrus gee vanaf die oomblik van afsterwe van n geliefde en U deurentyd behulpsaam wees in die privaatheid van U woning of by ons kantoor. Ons beharting alle dienste en reelings namens U wat U die nodige gemoedsrus sal gee dat U geliefde met die nodige sorg en deernis gehanteer sal word. Ons die

nste sluit die volgende in: Verwydering van n geliefde vanaf plek van afsterwe, beharting alle reelings mbt tot die verkryging van n kis van U keuse insluitend, administrasie, kerk, graf/verassing, blomme, programme, registrasie van sterfte. Enige ander spesiale versoeke sal op aanvraag oorweeg word. Ons is 24 uur beskikbaar tot U diens en vir enige verdere navrae kontak ons gerus op 012 734 5065 (24/7) of besoek ons webtuiste op www.rbofunerals.co.za

RBO is in lid van FIRA www.fira.org.za

03/06/2026
Time may pass, but love never fades.💕  #𝐍𝐞𝐯𝐞𝐫𝐆𝐢𝐯𝐞𝐔𝐩
22/05/2026

Time may pass, but love never fades.💕

#𝐍𝐞𝐯𝐞𝐫𝐆𝐢𝐯𝐞𝐔𝐩

Address

1028 Van Rooyen Street
Rayton
1001

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RBO Funerals posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to RBO Funerals:

Share