Zanri Swart Oudioloog/Audiologist

Zanri Swart Oudioloog/Audiologist Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Zanri Swart Oudioloog/Audiologist, Audiologist, 28 Barry Street, Riversdale.

👂 Winter is hier… moenie die belangrikste gesprekke mis nie ❄️✨Die volgende dienste is beskikbaar:* Diagnostiese gehoort...
25/05/2026

👂 Winter is hier… moenie die belangrikste gesprekke mis nie ❄️✨

Die volgende dienste is beskikbaar:

* Diagnostiese gehoortoetse
* Verskeidenheid gehoorapparate
* Batterye en ander benodighede
* Opvolg- en skoonmaakdienste

📍 Ek is hierdie Donderdag in Heidelberg beskikbaar vir afsprake.

Kontak vandag nog om jou afspraak te bespreek en aandag aan jou gehoorgesondheid te gee!

📞 079 677 5188
📧 [email protected]

03/03/2026
Christmas Holiday Closure Notice🎄Please note that the practice will be closed for the Christmas holidays from 19 Decembe...
19/12/2025

Christmas Holiday Closure Notice🎄

Please note that the practice will be closed for the Christmas holidays from 19 December to 5 January.

I would like to thank all my patients for their continued support throughout the year and wish you and your loved ones a joyful Christmas and a happy, healthy New Year.🎄

👉Sukkel jy om gesprekke in lawaaierige plekke te hoor? Dit kan ’n vroeë teken wees van gehoorskade wat deur harde geraas...
19/11/2025

👉Sukkel jy om gesprekke in lawaaierige plekke te hoor?
Dit kan ’n vroeë teken wees van gehoorskade wat deur harde geraas veroorsaak is.👂🏻

Alledaagse omgewings soos besige strate, konserte of lawaaierige werksplekke kan oor tyd jou gehoor beskadig, selfs voordat jy enige simptome opmerk. Om jou gehoor te beskerm met eenvoudige gewoontes, soos om “earplugs” in harde omgewings te gebruik en jou oorfoon-volume matig te hou, kan die risiko baie verminder. Gereelde gehoortoetse help ook om enige veranderinge vroeg op te spoor, sodat jy verbind kan bly met die klanke wat belangrik is.

Maak vandag jou afspraak by Zanri Swart Oudiologie/Audiologist.👂🏻

📞: 079 677 5188
📍: 28 Barry street, Riversdal

29/10/2025

Hoor jy… maar verstaan nie altyd nie? 🧠👂🏻

Dis nie altyd net jou ore se skuld nie. Jou ore versamel klanke, maar dit is jou brein wat dit interpreteer, wat geraas omskakel in betekenisvolle inligting.

Hierdie proses kan beïnvloed word deur faktore soos ouderdom, gesondheid of breinmoegheid.

Daarom kyk ’n holistiese benadering tot gehoor nie net na hoe goed jy hoor nie, maar ook na hoe doeltreffend jou brein verwerk wat jy hoor.

Maak vandag jou afspraak by Zanri Swart Oudioloog/Audiologist👂🏻

📞: 079 677 5188
📍: 28 Barry straat, Riversdal, 6670

Die feesseisoen is om die draai, jy wil nie uitmis op jou geliefdes se gesprekke nie, maar deel wees van elke oomblik en...
22/10/2025

Die feesseisoen is om die draai, jy wil nie uitmis op jou geliefdes se gesprekke nie, maar deel wees van elke oomblik en herinnering👂✨

Die volgende dienste is beskikbaar:
- Diagnostiese gehoortoetse
- ⁠Verskeidenheid gehoorapparate
- ⁠Batterye en ander benodighede
- ⁠Opvolg- en skoonmaakdienste

Kontak ons vandag om jou afspraak te bespreek en gee aandag aan jou gehoor gesondheid!

📞: 079 677 5188
✉️: [email protected]

🌸Lente is die seisoen van nuwe klanke en geluide🌸Die voëltjies fluit, kinders lag buite en die wêreld word weer lewendig...
01/09/2025

🌸Lente is die seisoen van nuwe klanke en geluide🌸

Die voëltjies fluit, kinders lag buite en die wêreld word weer lewendig. 🌿

👉 Maak seker jy mis nie hierdie kosbare klanke nie!

Ons bied die hele maand van September GRATIS gehoorsifting aan.🦻💚

Moenie wag nie – maak vandag jou afspraak by Zanri Swart Oudioloog/Audiologist en hoor die lente voluit.

📞: 079 677 5188
📍: 28 Barry straat, Riversdal, 6670

Address

28 Barry Street
Riversdale, Western Cape
6670

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zanri Swart Oudioloog/Audiologist posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Zanri Swart Oudioloog/Audiologist:

Share

Category